Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sprint Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Sprint Home is in Fichardt Park geleë en bied 2 eenhede en is ideaal vir ontspannende verblyf of oornagverblyf.

Eenheid 1 is 'n woonstel en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die TV-kamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n privaat kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 4 in die TV-sitkamer, asook 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Dit is ideaal vir ontspannende langtermyn- of oornagverblyf.

Eenheid 2 het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ook by die swembad ontspan, en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek.

Rook is verbode binne beide eenhede, maar dit word buite toegelaat. Geen vaping of waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.

Home Sprint Home is 'n kort entjie vanaf Fleurdal Mall, 2 km vanaf Life Rosepark Hospitaal en Windmill Casino. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, restaurante en die Bloemfontein-dieretuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Bertie V
5.0
Baie lekker gebly en beveel die plek aan vir enige iemand om daar te gaan bly. Baie lekker gebly, baie netjies en naby alle winkels geleë. Vriendelike...
Sien meer
Sep 2024
Philip G
Saam met vriende
5.0
Great stay, kind host, even provided a gas heater for the cold weather we were having. Great stay, kind host, even provided a gas heate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief heerlik gebly. Wonderlike gasvrou: Baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het heerlik gebly. Plekkie is baie netjies en goed ingerig.
Jun 2024
Craig M
5.0
Great and convenient stop over. Very pleasant stay, everything was perfect, friendly host and a nice clean room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Surinke E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Dit was net te kort.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Home Sprint Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjAxNTAyLWU0YjAtNGMzYS1hNjA4LTdjY2JhMzRhMWE1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 6 Castelyn Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.155220901935 26.186459271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang