Home Suite Hotels De Waterkant
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Smitstraat 2, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 000R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Suite Hotels De Waterkant is in 'n modieuse buurt in Kaapstad met gerieflike toegang na die V&A Waterfront en die middestad. Die hotel beslaan 1 volle verdieping van 'n woonbuurtontwikkeling en bied gerieflike verblyf aan in 13 kamers.
Die smaakvol versierde kamers het elkeen 'n badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sekere van die kamers het balkonne. Die hotel bied WiFi en veilige parkeerplek.
De Waterkant het koffiewinkels, galerye, fiksheid ateljees, restaurante en kroeë. Die ligging is ideaal vir diegene wat Kaapstad en alles wat daar is wil ontdek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Home Suite
Hotels
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- De Smitstraat 2, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Suite Hotels De Waterkant het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Smitstraat 2, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang