Home Sweet Home @ 49
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
-
Vanaf
R712R570 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Home Sweet Home @ 49 is 'n knus losstaande kothuis op die eienaar se eiendom in Vredenburg. Ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, handstort, toilet en wasbak.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelslaapbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Boonop het gaste toegang tot 'n klein gimnasium, wasarea en draagbare braaigeriewe en sal 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en hospitale geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Yvonne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang