Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rozetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Home Sweet Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wendy J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J

Gemaklik, cosy, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik en het vir seker gemaak ons het als wat nodig is. Die ontbyt wat sy bedien het, is regtig uit die boonste rakke. Dankie, ons gaan beslis weer kom!

Trevor W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Topnotch.

"5/5 stars! Home Sweet Home Self Catering in Springbok is a true gem! The rooms are spotlessly clean and equipped with everything you need for a comfortable stay. The braai spots are perfect for a relaxing evening under the stars. The beds are incredibly comfortable with high-quality linen. But what really makes this place special is the owner's warm hospitality. They go above and beyond to make you feel welcome and at home. Highly recommend Home Sweet Home Self Catering for anyone looking for a cosy and comfortable stay in Springbok. We'll definitely be back!"

Home Sweet Home se terugvoer

Thank you so much for your review, Trevor. It is much appreciated.

Home Sweet Home
Lee-anne J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J

Huis weg vanaf jou huis.

Eienaar se ontvangs is baie warm, presies wat die naam van die plek is. Sy is ook baie akkommoderend, as dit 'n woord is. Baie lekker gebly, lekker gebraai en gekuier by die swembad.

Hermien E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien E

Blyplek was baie skoon en netjies. Die ligging was nou nie vir my ideaal gewees.

Skoon en netjies. Ideaal vir oornag.

Ashmeer K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashmeer K

Clean.

The home was great. It was clean and easy to locate.

Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Uitstekend. Diens en akkommodasie.

Rozetta, die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek is nuut en 'n goed toegeruste eenheid. Naby aan hoofpad, maar ver genoeg om nie verkeer te hoor nie. TV kon nie kanale opvang nie, maar ons is vooraf ingelig daaroor. Sal dit enigetyd aanbeveel.

Home Sweet Home se terugvoer

Baie, baie dankie Chris, ek waardeer dit ter harte.
Baie dankie ook vir u ondersteuning.
Mooi bly, julle is altyd welkom.
Groete
Rozetta

Home Sweet Home
Martin K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K

Netjiese gerieflike verblyf.

Hartlike ontvangs by aankoms.

Home Sweet Home se terugvoer

Baie dankie Martin. Ek waardeer.

Home Sweet Home
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a4e79aa9682aa48002e0c688ffa7ffee081935fc0270d8ea78189f78ac582f2371ba568f45f918dd25986e7c2b5fdb2a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Jupiter Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.650805 17.882825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang