Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, cosy, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik en het vir seker gemaak ons het als wat nodig is. Die ontbyt wat sy bedien het, is regtig uit die boonste rakke. Dankie, ons gaan beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Topnotch. "5/5 stars! Home Sweet Home Self Catering in Springbok is a true gem! The rooms are spotlessly clean and equipped with everything you need for a comfortable stay. The braai spots are perfect for a relaxing evening under the stars. The beds are incredibly comfortable with high-quality linen. But what really makes this place special is the owner's warm hospitality. They go above and beyond to make you feel welcome and at home. Highly recommend Home Sweet Home Self Catering for anyone looking for a cosy and comfortable stay in Springbok. We'll definitely be back!"

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozetta
Home Sweet Home
Thank you so much for your review, Trevor. It is much appreciated.

Lee-anne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Huis weg vanaf jou huis. Eienaar se ontvangs is baie warm, presies wat die naam van die plek is. Sy is ook baie akkommoderend, as dit 'n woord is. Baie lekker gebly, lekker gebraai en gekuier by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Blyplek was baie skoon en netjies. Die ligging was nou nie vir my ideaal gewees. Skoon en netjies. Ideaal vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ashmeer K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Clean. The home was great. It was clean and easy to locate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekend. Diens en akkommodasie. Rozetta, die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek is nuut en 'n goed toegeruste eenheid. Naby aan hoofpad, maar ver genoeg om nie verkeer te hoor nie. TV kon nie kanale opvang nie, maar ons is vooraf ingelig daaroor. Sal dit enigetyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozetta
Home Sweet Home
Baie, baie dankie Chris, ek waardeer dit ter harte. Baie dankie ook vir u ondersteuning. Mooi bly, julle is altyd welkom. Groete Rozetta

Martin K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2022

Netjiese gerieflike verblyf. Hartlike ontvangs by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rozetta
Home Sweet Home
Baie dankie Martin. Ek waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rozetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a4e79aa9682aa48002e0c688ffa7ffee081935fc0270d8ea78189f78ac582f2371ba568f45f918dd25986e7c2b5fdb2a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Jupiter Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.650805 17.882825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang