Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Home Sweet Home is 'n gastehuis in Bergsig, Springbok en bied gerieflike oornagverblyf.

Die gastehuis het 1 2-Enkelbedkamer en 3 Dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied sowel as 'n tweeslaapkamereenheid wat slaapplek aan 3 gaste bied. Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en die Dubbelkamers het elk 'n dubbelbed. Die tweeslaapkamereenheid het 'n kamer met 'n dubbelbed en een met 'n driekwartbed. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuis in elke eenheid wat 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe het. Die eenhede het elkeen 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het WiFi-toegang.

Daar is 'n tafel en stoele op die stoep buite elke eenheid en die perseel bied ook 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wendy J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, cosy, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik en het vir seker gemaak ons het als wat nodig is. Die ont...
Sien meer
Aug 2024
Trevor W
Besigheidsreis
5.0
Topnotch. "5/5 stars! Home Sweet Home Self Catering in Springbok is a true gem! The rooms are spotlessly clean and equipped with everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lee-anne J
Gesin met klein kinders
5.0
Huis weg vanaf jou huis. Eienaar se ontvangs is baie warm, presies wat die naam van die plek is. Sy is ook baie akkommoderend, as dit 'n woord is. Bai...
Sien meer
Nov 2023
Ashmeer K
Besigheidsreis
5.0
Clean. The home was great. It was clean and easy to locate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Susan V
Saam met vriende
4.4
Netjies en gerieflik. Netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rozetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a4e79aa9682aa48002e0c688ffa7ffee081935fc0270d8ea78189f78ac582f2371ba568f45f918dd25986e7c2b5fdb2a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Jupiter Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.650805 17.882825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang