Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtensteinstraat 19, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Sweet Home is in die middel van Keetmanshoop geleë en bied selfsorgverblyf aan tot 5 gaste.

Daar is 7 eenhede met lugversorging, 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens en stapelbeddens, sowel as en suite-badkamers met storte. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot WiFi. 'n Paar van die eenhede het ook braaigeriewe. Let asb. daarop dat rook nie in die eenhede toegelaat word nie. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie is agter die hek op die perseel beskikbaar. 'n Wasgoeddiens en daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Keetmanshoop Museum, kokerboomwoud, Mesosaurus Fossielpark en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ziska B
Saam met lewensmaat
5.0
As mens ver gery het, wil jy lekke slaap. Dit was ons derde maal wat ons hier oorgeslaap het. Dit behoort jou alles te vertel!
Aug 2024
George T
Saam met vriende
5.0
Baie goed gewees - sal weer daar bly. Plek was skoon gewees. Ons het twee motors gehad en die dame het plan gemaak vir die veilige parkeerplek van die...
Sien meer
Jun 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese verblyf vir 'n reisiger. Verblyf het aan alles voldoen wat geadverteer was.
Jan 2024
Nico H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly.
Jan 2024
Ina J
5.0
Heerlik gekuier. Elba is 'n baie goeie vriendelike gasvrou. Ons het baie welkom gevoel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Luchtensteinstraat 19, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtensteinstraat 19, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgRJFKZ11Y3mWarGForI9s9jwU7Bxw43xMLqgRM9QiorvrVRzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 19 Luchtenstein Street Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.580540762794 18.1325774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang