Home Sweet Home
Beskrywing
Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters. Dié eenheid het slaapplek vir 4 en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het ‘n Queen- en 3 kwart bed en die en suite-badkamer het ‘n stort. Die kombuisie is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Trekpleisters in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkies in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Gedeeltelik selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
Kinders van die ouderdom van 12 tot 17 jaar betaal 50% van die normale tarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Home Sweet Home bied oornagverblyf in 'n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Hierdie stad bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke, sportstadions en historiese besienswaardighede. Dié eenheid het slaapplek vir 4 en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en driekwartbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Besienswaardighede in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaastente in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Kinders van die ouderdom van 12 tot 17 jaar betaal 50% van die normale tarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Home Sweet Home bied oornagverblyf in 'n gesinseenheid op die eienaar se perseel in Polokwane. Hierdie stad bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke, sportstadions en historiese besienswaardighede. Dié eenheid het slaapplek vir 4. Die kamer het 2 koningingrootte-beddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Besienswaardighede in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaastente in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Kinders van die ouderdom van 12 tot 17 jaar betaal 50% van die normale tarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang