Home Sweet Home
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R550R495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en die en suite-badkamer het ‘n stort.
Die kombuisie is met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ‘n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkies in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo