Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home with a View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melvyn N
1 nag
5.0
Sep 2024

Was 'n lekker kuiertjie. Blyplek was soos voorgestel. Baie netjies en ruim. Alhoewel ons net oornag het, het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en ons kon heerlik ontspan en rus na 'n lang dag op die pad. Ek en my pa het saamgereis. Die wooneenheid was pragtig skoon en netjies met al die geriewe soos elektrisiteit en warm water. Mooi skoon en gerieflike beddens. Kombuis het al die geriewe gehad sodat ons iets kon maak om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruzanne E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Platteland gasvryheid. Vriendelike ontvangs, die gasvrou gaan regtig uit haar pad om alles vir jou so gemaklik en lekker te maak. Die woonstel is baie netjies met 'n pragtige uitsig en daar is alles en meer wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie ruim en goed toegeruste akkommodasie! Vriendelike ontvangs, en heerlike gasvrye verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Dankie aan die Besters! Julle was 5-ster gaste! Kom kuier weer! Groete, Nicoline

Cheryl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies vriendelike diens. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was baie skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars was vriendelik en het goeie diens gelewer. Daar was goeie voorbereiding indien daar sou beurtkrag wees. Ek beveel die akkommodasie aan vir mense wat die area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Dankie Cheryl en gesin! Waardeer, kom kuier weer! Groete Nicoline

Thea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. So lekker gebly. Baie gasvry ontvang. Alles wat jy nodig het was daar. Ruim en baie lekker ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Baie bly, was 'n groot plesier! Geniet julle vakansie en mooi ry! Groete Browns.

Cecilia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely worth every cent. We enjoyed every bit of it. Well equipped and highly recommended. A pool would make a great difference in the heat of the Western Cape during summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Voorwaar 'n goeie keuse. Aangename, besonder ruim verblyf in 'n mooi en rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Alles wat 'n mens maar kan benodig, was daar - die mooi uitsig ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Capie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lekker ruim en gerieflik met alles wat jy benodig. Lekker warm geslaap. Dit was lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gizela D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelik, alles wat nodig is. Baie vriendelik en verwelkomend. Baie netjies. Gemaklik gevoel. Baie privaat. Alles wat mens in jou eie huis het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 76, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dc5f6ee67df34d6c6bba5245795241cd2cdd27837a1cffe6412dc9d9e5a19bbb5c47d8a8201fa6c94ebf78757fe16f1bef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 31 5 1 5 76 Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.913731135976 18.754890030748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang