Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HomeAway

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dehann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, ingerig en baie gerieflik! Baie lekker gebly. Baie meer gekry as wat ons verwag het. Die plek is baie goed ingerig met al die nodige geriewe. Baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer en veilige parkering. Ook maklik gewees om in te kom en dadelik af te skakel na 'n lang reis. TV was ook meer as voldoende met baie beskikbare opsies. Enigste voorstel wat ons het, was dat die extractor fan in die badkamer koud maak en dat mens moontlik 'n aparte skakelaar vir hom kry apart van die lig. Andersins baie lekker en sal beslis voorstel aan enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrida V
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, gerieflik, vriendelik en behulpsaam. HomeAway is die ideale oornagplek oppad na die Suidkus. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrida V
1 nag
4.8
Okt 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Soos die vorige keer was alles baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Onvergeetlik. Baie lekker plek! Snoesig warm gewees tydens die onverwagte sneeu. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biddulph-straat 84, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6d65c030e9f797217758305923bb5cee136f7728255510ae0d87ba61e3d3d595b23988582a9db9cdeb0268e578e4c05cdf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 84 Biddulph Street iNtabazwe (Harrismith) 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.2756283 29.1358272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang