HomeAway
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biddulph-straat 84, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
- Vanaf R760 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
HomeAway is 'n knus selfsorg-enkeleenheid wat op die eienaars se perseel in inNtabazwe (Harrismith) geleë is. Dit bied slaapplek aan 3 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 3 en 'n TV.
Daar is privaat parkeerplek en 'n klein tuin. Die perseel is ten volle met 'n elektriese heining omhein. Die eenheid het sonkrag en batterye, asook bykomende watertenks.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lucia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Biddulph-straat 84, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
- Gaste dink HomeAway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biddulph-straat 84, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat