Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HomeBase Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Noelline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir HomeBase Kruger
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Lovely owner. Stunning rooms. Will stay there again.

See stars.

Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ek en my kind sal weer daar bly.

Ek en my kind sal enige tyd weer daar bly.

Dawid L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid L

Gerieflik, gemaklik, heerlik.

Dit was heerlik by HomeBase Kruger. Ian het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Ons het lekker geswem en self gebraai die aand. Volgende oggend het ons ontbyt by HomeBase Kruger. Dit was heerlik. Ons het in die tent geslaap. Dit was 'n besonderse ondervinding. Kan dit vir seker aanbeveel.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Dawid. Dit was 'n plesier om jou hier te hê, en ons hoop om jou gou weer te sien. Ian en Licia

HomeBase Kruger
Divan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Lovely place really beautiful.

Lovely place to stay for the night.

Nick V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V

Rustig. Baie diere. Los Mozambiek, bly hier.

Ian het ons vriendelik ontvang en omgesien na ons benodighede. Tent met badkamer was waarde vir geld, maar kort nou bietjie aandag.

Koos V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Too short.

Too short, booked in late and left early.

Elmarie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Diens met 'n glimlag!

Ons het heerlik gebly! Die gasheer en gasvrou was vriendelik, behulpsaam en niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het ons werklik op die hande gedra! Die eenheid was netjies, skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Ons het beide aandete en ontbyt geniet en die kos wat uit die boonste rakke. Ek sal Homebase Kruger beslis aanbeveel.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie Elmariè. Dit was vir ons so lekker om julle hier te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Ian en Licia

HomeBase Kruger
Chris R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Verfrissend.

Kliëntediens was puik. Die tenthuis was netjies en ek kon die leeus, hiënas en wildebeeste duidelik hoor regdeur die nag. Voel asof jy een is met die natuur. Groot ontbyt teen 'n goeie prys. 10/10, sal aanbeveel.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie Chris. Dit was wonderlik om jou te ontmoet, en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Beste wense, Ian en Licia

HomeBase Kruger
Elize G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Ons kon heerlik rus en Ian en Licia was baie gasvry en vriendelik.

Dit was heerlik om by die deur waar ons geslaap het, uit te kyk en die wild te kon sien wat daar rondloop, soos bosbokkies, koedoes, sebras, apies, vlakvarke, blou wildebeeste ens. Dankie vir jul gasvryheid Ian en Lica.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie Elize. Dit was n plesier om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense, Ian en Licia

HomeBase Kruger
Susan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Uitstekende verblyf. Vriendelike gasheer. Beveel hulle aan vir 'n rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het klaar geboek vir die volgende besoek. Ek beveel dit aan om hier te bespreek. Ons het ook baie diere gesien.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie Susan. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

HomeBase Kruger
Deon R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Fantastiese 4 dae.

Die gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad om hulle gaste lekker te laat bly en kuier. Dit het gevoel mens bly my ou vriende en familie. Sal definitief weer daar bly.

Michal P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Mense was vriendelik en die plek lyk pragtig.

Was rustig en alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal self volgende keer die boma ook benut.

HomeBase Kruger se terugvoer

Baie dankie Michal. Dit was 'n plesier on julle hier te hê, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Ian en Licia

HomeBase Kruger
Henko R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko R

Goeie diens, vriendelike mense.

Baie lekker slaapplek, goeie atmosfeer. Sal definitief aanbeveel.

Jaco N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Beslis 'n plek om af te skakel en ontspan.

Sal die plek belis vir iemand aanbeveel wat wil afskakel van die gejaag van elke-dag lewe.

Brian S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Brian S

Okay.

You need to be a very small person to be able to sit on the toilet. Had to buy our own toilet paper. The shower drain was blocked and after reporting it was not fixed. The kitchen was in a state with dishes all over the place unwashed. The hosts did not regularly come and check if everything was in order. There is no cupboard to hang you clothes except for a cupboard that looked as it was an old kitchen cupboard with no shelves. No decent or clean rubbish bins outside the kitchen.

Eg F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eg F

Bevredigend.

Gerieflik, alles wat ons benodig het en netjies. Naby grenspos na Mosambiek.

Martin L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Lekker rustig.

Baie rustig en lekker atmosfeer.

HomeBase Kruger se terugvoer

Hi, Martin.

Baie dankie vir jou en jou pragtige vroutjie se besoek by Homebase Kruger in Marloth Park.
Dit was so aangenaam om julle hier te kon akkommodeer en vir die lekker geselsies.

Groete,
Magda

HomeBase Kruger
Molebogeng M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molebogeng M

It was fantastic and refreshing.

The place was clean and comfortable. We arrived after 9pm and someone was arranged to wait for us. Magda was great and gave ideas on what to do at Marloth Park. I would definitely go back there!

HomeBase Kruger se terugvoer

Good day, Molebogeng.
Thank you for staying at Homebase Kruger with your lovely family.
Wow, what a great family you have. We really enjoyed the kids, please send our regards to them.
We are looking forward to hosting you again.
Greetings,
Magda

HomeBase Kruger
Hennie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Magda en haar span doen 'n wonderlike werk. Ons het dit baie geniet.

Lekker breek in die bos. Fantastiese mense wat daar werk. Lekker gebly.

D. L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D. L

Excellent.

Excellent stay, would recommend.

Ella V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella V

Baie lekker en rustig.

Was 'n baie lekker kuier, net jammer ons kon nie langer bly nie, maar sal beslis 'n volgende keer baie langer kuier. Vir ons mense hier in die Vrystaat is daai plek 'n baie lekker plek om vakansie te kom hou.

HomeBase Kruger se terugvoer

Goeie dag Ella
Baie dankie vir jul besoek aan Homebase Kruger, dit was n plesier om julle hier te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete, Magda

HomeBase Kruger
Magda R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Uitstekend.

Ons het die 2 aande baie geniet. Magda en haar man is goeie mense het ons gehelp met ons kar toe ons gesukkel het, hulle is ook baie vriendelik. Het diere daar gesien en vanoggend die sebras.

HomeBase Kruger se terugvoer

Goeie dag Magda
Baie dankie vir julle kuiertjie by Homebase Kruger in Marloth Park.
Dit was so n plesier om julle hier by ons te kon hê.
Jammer julle hat probleme gekry met julle voertuig.
Groete Magda

HomeBase Kruger
Shane M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M

Rustig en lekker.

Opsigters baie vriendelik. Dankie vir die lekker tyd.

HomeBase Kruger se terugvoer

Good day Shane,
Thank you for visiting Homebase Kruger in Marloth Park, what a pleasure it was to accommodate you and your lovely wife.
We really look forward meeting you again soon.
Greetings, Magda.

HomeBase Kruger
Carike M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Netjies.

Is vriendelik verwelkom en kamer was netjies!

HomeBase Kruger se terugvoer

Goeiedag Carike
Wat 'n plesier was dit om julle hier by Homebase Kruger te kon akkommondeer. Ons kan nie wag om julle weer in die toekoms te kan huisves nie.
Dankie vir jul vriendelikheid.
Groete, Magda.

HomeBase Kruger
Hr B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hr B

Our stay was great.

HomeBase Kruger is very clean and tidy and we will stay there any and time again.

HomeBase Kruger se terugvoer

Hi Moses,

Thank you for staying at Homebase Kruger, we are glad you enjoyed your stay and we are looking forward to meet you again.

Greetings,
Magda

HomeBase Kruger
Bernard I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard I

We were looking for a stay for one night and this was just perfect, our service was great the the room was nice and clean.

The stairs up to our room were a little steep for the older generation, however the patio makes up for it. The air-con was great. Perhaps a little more fridge space in the communal kitchen for your clients would make it just that much more worth while especially if it is a stop over/ self catering.

Dawid R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid R

Dit is baie rustig en goed vir die siel.

Ek sal weer hulle gebruik.

Louise V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Perfek vir een aand oorslaap.

Kamer en badkamer was bietjie beknop. Baie bebos, het geen diere naby die huis gesien nie. Was in die wildtuin in die dag, het basies net oorgeslaap, en dit was voldoende. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was gratis WiFi wat 'n pluspunt was vir ons.

HomeBase Kruger se terugvoer

Goeie dag Louise
Baie dankie vir julle kuiertjie by Homebase kruger in Marloth Park.
Dit was vir ons n plesier om julle te kon akkommendeer.
Kom kuier asb gou weer.
Groete Magda

HomeBase Kruger
Christelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle L

Daar moet heelwat opknapwerk gedoen word voor ons dit sal aanbeveel.

Die foto's op die webblad is misleidend. Die kamer en badkamer was besonder klein. Ons het nie besef daar is nie 'n stoofplaat nie. Die buite-area(tuin?) het aandag/opknapwerk nodig. Ons kamer was toegegroei met bome wat snoeiwerk nodig het. Dis 'n lekker gemeensksaplike Koloniale-era stoep. Die stoffering kan aandag aan gegee word. Die hoofhuis en gesamentlike kombuis is goed toegerus en netjies. Die 'Reception" ingang is deur 'n stukkende sifdeur, deur die kombuis. Dalk kan dit na agterkant/stoep ingang geskuif word. Die aankoms buitearea kan met min moeite opgeknap word. Die gasvrou was besonder vriendelik en bekwaam. HomeBase Kruger het die moontlikheid om 'n gesogte, basiese blyplek te wees, as 'n paar verbeteringe aangewend sou word.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lood B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lood B

Not what we expected.

The unit we got the toilet and shower are really small. I could not sit normally on the toilet as the wall is too close. need to sit side ways. Kettle in room but no cups for coffee. Not 1 of the 6 glasses in communal kitchen is a match. same with all the other stuff. Place is clean with friendly staff but it was not what we expected based on the photos on the website. Accept loadshedding is an issue but alternative lighting was less than adequate. Place has lots of potential, but needs some TLC.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566c0d11d3ef9719b21c32b339a1cc27210cc7fb7ad7045a05aeb76ce8dcfc837334e3cfe1db9d6c471eb8f5281f4365fbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2670 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343664770076 31.787780439287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang