HomeBase Kruger
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Noelline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca G - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely owner. Stunning rooms. Will stay there again.
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Ek en my kind sal weer daar bly.
Dawid L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, heerlik.
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Dawid. Dit was 'n plesier om jou hier te hê, en ons hoop om jou gou weer te sien. Ian en Licia
Divan V - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely place really beautiful.
Nick V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig. Baie diere. Los Mozambiek, bly hier.
Koos V - Mei 2024
Algehele gradering
Too short.
Elmarie H - Aug 2023
Algehele gradering
Diens met 'n glimlag!
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie Elmariè. Dit was vir ons so lekker om julle hier te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Ian en Licia
Chris R - Jul 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie Chris. Dit was wonderlik om jou te ontmoet, en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Beste wense, Ian en Licia
Elize G - Jun 2023
Algehele gradering
Ons kon heerlik rus en Ian en Licia was baie gasvry en vriendelik.
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie Elize. Dit was n plesier om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense, Ian en Licia
Susan B - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Vriendelike gasheer. Beveel hulle aan vir 'n rustige atmosfeer.
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie Susan. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.
Deon R - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese 4 dae.
Michal P - Aug 2023
Algehele gradering
Mense was vriendelik en die plek lyk pragtig.
HomeBase Kruger se terugvoer
Baie dankie Michal. Dit was 'n plesier on julle hier te hê, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Ian en Licia
Henko R - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelike mense.
Jaco N - Mrt 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plek om af te skakel en ontspan.
Brian S - Jan 2023
Algehele gradering
Okay.
Lees meerEg F - Des 2022
Algehele gradering
Bevredigend.
Martin L - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
HomeBase Kruger se terugvoer
Hi, Martin.
Baie dankie vir jou en jou pragtige vroutjie se besoek by Homebase Kruger in Marloth Park.
Dit was so aangenaam om julle hier te kon akkommodeer en vir die lekker geselsies.
Groete,
Magda
Molebogeng M - Aug 2022
Algehele gradering
It was fantastic and refreshing.
HomeBase Kruger se terugvoer
Good day, Molebogeng.
Thank you for staying at Homebase Kruger with your lovely family.
Wow, what a great family you have. We really enjoyed the kids, please send our regards to them.
We are looking forward to hosting you again.
Greetings,
Magda
Hennie S - Jul 2022
Algehele gradering
Magda en haar span doen 'n wonderlike werk. Ons het dit baie geniet.
D. L - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Ella V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
HomeBase Kruger se terugvoer
Goeie dag Ella
Baie dankie vir jul besoek aan Homebase Kruger, dit was n plesier om julle hier te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete, Magda
Magda R - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
HomeBase Kruger se terugvoer
Goeie dag Magda
Baie dankie vir julle kuiertjie by Homebase Kruger in Marloth Park.
Dit was so n plesier om julle hier by ons te kon hê.
Jammer julle hat probleme gekry met julle voertuig.
Groete Magda
Shane M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
HomeBase Kruger se terugvoer
Good day Shane,
Thank you for visiting Homebase Kruger in Marloth Park, what a pleasure it was to accommodate you and your lovely wife.
We really look forward meeting you again soon.
Greetings, Magda.
Carike M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies.
HomeBase Kruger se terugvoer
Goeiedag Carike
Wat 'n plesier was dit om julle hier by Homebase Kruger te kon akkommondeer. Ons kan nie wag om julle weer in die toekoms te kan huisves nie.
Dankie vir jul vriendelikheid.
Groete, Magda.
Hr B - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was great.
HomeBase Kruger se terugvoer
Hi Moses,
Thank you for staying at Homebase Kruger, we are glad you enjoyed your stay and we are looking forward to meet you again.
Greetings,
Magda
Bernard I - Feb 2022
Algehele gradering
We were looking for a stay for one night and this was just perfect, our service was great the the room was nice and clean.
Dawid R - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is baie rustig en goed vir die siel.
Louise V - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek vir een aand oorslaap.
HomeBase Kruger se terugvoer
Goeie dag Louise
Baie dankie vir julle kuiertjie by Homebase kruger in Marloth Park.
Dit was vir ons n plesier om julle te kon akkommendeer.
Kom kuier asb gou weer.
Groete Magda
Christelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Daar moet heelwat opknapwerk gedoen word voor ons dit sal aanbeveel.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Lood B - Jul 2022
Algehele gradering
Not what we expected.
Lees meer- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang