Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HomeBase Kruger

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Bianca G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lovely owner. Stunning rooms. Will stay there again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ek en my kind sal weer daar bly. Ek en my kind sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gerieflik, gemaklik, heerlik. Dit was heerlik by HomeBase Kruger. Ian het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Ons het lekker geswem en self gebraai die aand. Volgende oggend het ons ontbyt by HomeBase Kruger. Dit was heerlik. Ons het in die tent geslaap. Dit was 'n besonderse ondervinding. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelline
HomeBase Kruger
Baie dankie vir jou terugvoer, Dawid. Dit was 'n plesier om jou hier te hê, en ons hoop om jou gou weer te sien. Ian en Licia

Divan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lovely place really beautiful. Lovely place to stay for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rustig. Baie diere. Los Mozambiek, bly hier. Ian het ons vriendelik ontvang en omgesien na ons benodighede. Tent met badkamer was waarde vir geld, maar kort nou bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Too short. Too short, booked in late and left early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Diens met 'n glimlag! Ons het heerlik gebly! Die gasheer en gasvrou was vriendelik, behulpsaam en niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het ons werklik op die hande gedra! Die eenheid was netjies, skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Ons het beide aandete en ontbyt geniet en die kos wat uit die boonste rakke. Ek sal Homebase Kruger beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelline
HomeBase Kruger
Baie dankie Elmariè. Dit was vir ons so lekker om julle hier te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Ian en Licia

Chris R
1 nag
5.0
Jul 2023

Verfrissend. Kliëntediens was puik. Die tenthuis was netjies en ek kon die leeus, hiënas en wildebeeste duidelik hoor regdeur die nag. Voel asof jy een is met die natuur. Groot ontbyt teen 'n goeie prys. 10/10, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelline
HomeBase Kruger
Baie dankie Chris. Dit was wonderlik om jou te ontmoet, en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Beste wense, Ian en Licia

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons kon heerlik rus en Ian en Licia was baie gasvry en vriendelik. Dit was heerlik om by die deur waar ons geslaap het, uit te kyk en die wild te kon sien wat daar rondloop, soos bosbokkies, koedoes, sebras, apies, vlakvarke, blou wildebeeste ens. Dankie vir jul gasvryheid Ian en Lica.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelline
HomeBase Kruger
Baie dankie Elize. Dit was n plesier om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense, Ian en Licia

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekende verblyf. Vriendelike gasheer. Beveel hulle aan vir 'n rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het klaar geboek vir die volgende besoek. Ek beveel dit aan om hier te bespreek. Ons het ook baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelline
HomeBase Kruger
Baie dankie Susan. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Noelline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566c0d11d3ef9719b21c32b339a1cc27210cc7fb7ad7045a05aeb76ce8dcfc837334e3cfe1db9d6c471eb8f5281f4365fbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2670 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343664770076 31.787780439287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang