Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HomeBase Kruger

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

HomeBase Kruger is 'n lodge met individueel versierde kamers in die Marlothpark-bewarea, naby die Lionspruit Wildreservaat. Die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek is 20 minute se ry ver en die Malelanehek is net 40 km ver. Die Lebombo-grenspos na Mosambiek is 30 km ver Marlothpark is 'n voëlkykparadys waar die wild vry tussen die eiendomme rondloop.

Verblyf word in individueel versierde, privaat kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi het. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Vol Engelse ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis en sitarea gebruikmaak. HomeBase Kruger het 'n lieflike tuin en uitkykdek, asook 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe. 'n Klein plonspoel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Bianca G
Gesin met tieners
5.0
Lovely owner. Stunning rooms. Will stay there again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jacques D
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my kind sal weer daar bly. Ek en my kind sal enige tyd weer daar bly.
Des 2023
Dawid L
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, gemaklik, heerlik. Dit was heerlik by HomeBase Kruger. Ian het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Ons het lekker geswem en se...
Sien meer
Des 2023
Elmarie H
Saam met vriende
5.0
Diens met 'n glimlag! Ons het heerlik gebly! Die gasheer en gasvrou was vriendelik, behulpsaam en niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het ons...
Sien meer
Aug 2023
Chris R
5.0
Verfrissend. Kliëntediens was puik. Die tenthuis was netjies en ek kon die leeus, hiënas en wildebeeste duidelik hoor regdeur die nag. Voel asof jy ee...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Noelline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink HomeBase Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2670, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566c0d11d3ef9719b21c32b339a1cc27210cc7fb7ad7045a05aeb76ce8dcfc837334e3cfe1db9d6c471eb8f5281f4365fbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2670 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343664770076 31.787780439287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang