Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home@Micasa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterberry-straat 1, Micasa Eenheid 95, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home@Micasa is 'n bekoorlike en moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige sekuriteitskompleks in Potchefstroom.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die gastebadkamer het slegs 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix.

Die agterplaas het sitplek buite, braaigeriewe en 'n grasperk wat goed onderhou word. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, speelarea vir die kinders, asook die buite-gimnasium-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsabie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Waterberry-straat 1, Micasa Eenheid 95, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Home@Micasa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterberry-straat 1, Micasa Eenheid 95, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e566fcc8309b815f2fcd8741dcf65bbfa7a8b1c8e734763c0c52c4b9e87fe8f4a0651b4074203381aa0a43bf8132cb5f740?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Waterberry straat Micasa Unit 95 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.674072558831 27.103688829951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang