Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homestead B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Charlton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die mense is gasvry en dit was voorwaar 'n baie goeie ervaring by Homestead. Ons het heerlik gebly en die ontbyt was heerlik. Gasvryheid uit die boonste rakke met seën oor ons huwelik in Afrikaans en Xhosa. Super spesiaal gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great friendly service. Just one night, wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gesellig en rustig. Baie beslis. Stil, plaas atmosfeer. Besigheidsentrum naby en kon elke dag Addo toe ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

Verseker nie aanbeveelbaar nie. Geen toegang tot waterkrane nie. Ons gesin het spesiale behoeftes en water na ons karavaan is dus 'n moet - dis onmoontlik om in die nag op krukke oor ongelyk grond na die ablusieblok te gaan. Ons het vroeer gery as gevolg hiervan. Ablusies is baie oud en afgeleef. Let wel daar is nie fotos van die ablusies binne nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Adre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige rustige omgewing. Heerlik gekamp, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike sakpas verblyf. Alles wat ons nodig gehad het vir ons een nag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Sal weer daar oornag. Road trip deur die Oos-Kaap met kinders en kleinkind (2). Gemaklike oorslaap met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs. Naby aan Addo Park. Substansiële ontbyt. Sal gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld en baie mooi plek. Goed geleë naby aan Addo Elephant National Park, die geriewe en diens is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Ideal spot for visiting Addo. Delightful visit for a short break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sakpas verblyf! Baie mooi skoon kamers met al die geriewe wat saakmaak. Naby die Addopark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGAcpmO3EdVUGA6uew3ljcYoyqcgswkeOTUZNAWfrok8XfUe4dP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Valentine Road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5437325 25.6866165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang