Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homestead B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 89 resensies vir Homestead B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adre J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J

Pragtige rustige omgewing.

Heerlik gekamp, baie netjies en skoon.

Isabel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Gerieflike sakpas verblyf.

Alles wat ons nodig gehad het vir ons een nag verblyf.

Annie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Baie gerieflik. Sal weer daar oornag.

Road trip deur die Oos-Kaap met kinders en kleinkind (2). Gemaklike oorslaap met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs. Naby aan Addo Park. Substansiële ontbyt. Sal gerus aanbeveel.

Christo B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Waarde vir geld en baie mooi plek.

Goed geleë naby aan Addo Elephant National Park, die geriewe en diens is tops.

Heather J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

Ideal spot for visiting Addo.

Delightful visit for a short break.

Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Sakpas verblyf!

Baie mooi skoon kamers met al die geriewe wat saakmaak. Naby die Addopark.

Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Tranquil, comfortable and relaxing.

We needed accommodation close to the Polo Club in Addo for the Herald Cycle Race and Homestead was a 5-minute drive. Our unit was spacious and super clean with space for a family of three. The aircon is a bonus and the windows have a net covering to keep out the mozzies. We had our own little stoep overlooking the beautiful gardens to enjoy our meals. The sunset was breathtaking. There is a lovely communal braai deck with a pool, many little nooks in the luscious garden with a couple of shaded spaces to read or relax. A peaceful and lovely place to unwind. A nice base if you are going ziplining or visiting other spots in the Sunday River Valley.

Louis Leon K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Leon K

Aangenaam.

Het 'n leesbril daar vergeet. Eienaar het dit via PEP vir my gestuur. Plek was elke dag skoongemaak.

Yossi N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yossi N

Very enjoyable.

Lovely accommodation on a well looked after farm. Friendly hosts, great view, close proximity to the Addo Elephant Park.

Vic B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B

Wat 'n aangename verrassing!

Gasheer Ronnie en sy mense het ons so tuis laat voel. Hulle plek is ryk aan geskiedenis en karakter. Heerlike plaspoel en swembad. Beste ontbyt. Die kinders het hulleself gate-uit geniet.

Stephen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Very easy and enjoyable stay, friendly owners.

Close to Addo and convenient. Short game drive to the N12 through the park at no additional cost returning home.

Thinus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Baie stil, staf baie vriendelik.

Kinders het die plek baie geniet. Die werkers was baie vriendelik en die ontbyt was 5 star.

Evert T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert T

Baie gerieflike verblyf net 30 km van Kirkwood-wildsfees.

Baie load shedding was maar 'n pyn, maar ons moet maar saamleef daarmee. Ook baie naby Addo Olifantpark geleë.

Wimpie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Baie vriendelik en gasvry.

Ons het 'n baie warm en vriendelike verwelkoming gekry met aankoms, kamer was gereed en baie mooi en gerieflik. Voor ons vertrek het ons 'n heerlike ontbyt geniet. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Elmarie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Rustige, veilige omgewing.

Die dorpie Addo het egter teleurgestel.

Christine L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Rustig met die mooiste tuine.

Pragtige tuine met skoon ablusies. Eienaars het uit hulle pad gegaan vir ons.

Deon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Goeie staanplek indien jy Addo wil besoek.

Vriendelike ontvangs. Goedkoop hout en ys. Staanplekke met krag en water. Ablusie aanvaarbaar en skoon. Muggies is 'n probleem.

Madri G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madri G

Baie gerieflik en rustig.

Die eienaar was baie behulpsaam om ons te help met roetes en beplanning van besienswaardighede.

Gaby M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby M

Lovely stay with beautiful gardens and well prepared braai facilities.

A pity about those silly Christmas decoration left swinging from the tree. Most annoying!

Derick C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Rustige kuier op ruim gronde.

Baie mooi tuin en netjiese verblyf. Ons het wel 'n verassing gekry toe ons ontbyt wil bywoon en gesê word dat daar niks beskikbaar is nie omdat ons nie bespreek het nie. Die proses maak nêrens voorsiening om te bespreek nie en ons het aanvaar dat ons vir ontbyt kan opdaag, bestel en betaal. Ons was ook nie gevra of ons ontbyt wil hê toe ons ingeteken het nie.

Zimzeni Kwikcash Cradock C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zimzeni Kwikcash Cradock C

Rustig.

Baie mooi netjies en baie vriendelik.

Hugo L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Baie goeie ligging naby Addo Park. Vriendelike ontvangs. Goeie ontbyt.

Die toegang klokkie by hek kom nie altyd by die regte persone uit om oop te maak nie. Goeie inligting oor die omgewing.

Wayne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne P

Fresh air country living.

Our stay was short, however very peaceful and relaxing, the rooms were neat and clean. We were happy with our stay and cannot really fault anything, breakfast was enjoyable and well-presented.

Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Lekker groot ontbyt.

Ontvangs kon vriendeliker wees. Volgens ons bespreking was ontbyt ingesluit, maar die eienaar sê dit was nie. Maar ons het tog 'n puik ontbyt gekry. Pad soontoe was nie prettig nie.

Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Angelique V

Negatiewe, teleurstellende ervaring!

As ek ons verblyf vergelyk met ander verblyf in dieselfde prysklas, om regverdig en realisties te wees, was hierdie een nag oorslaap baie negatief! Gearriveer 'n paar minute voor loadshedding, onwelkome ontvangs met onvanpaste opmerking oor my versoek! Die meubels en gordyne kort baie aandag!

Joan P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joan P

Very disappointing.

The room had a dirty 2-burner with a candle to use during loadshedding. How safe is that? What is advertised on the pictures is not what we were getting. It was my 1st and last time.

Kippie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kippie B

Rustig.

Pragtige, rustige plek.

Pieter O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Oase in die woestyn.

Vriendelike gasvryheid met die heerlikste ontbyt; skoon en netjies toegerus. Beslis 'n plek om aan te beveel. Rustige atmosfeer.

John H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Pleasantly surprised and breakfasts were amazing.

Always wanted to see Addo Elephant Park. Fantastic location.

Elsa D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Absolutely amazing! Thank you!

Highly recommended, peaceful and quiet, could stay there for a very long time!

Willem S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie vriendelik en gasvry.

Ons het laat daar aangekom. Moeg, honger en dors. Al was daar nie aandete bespeek of betaal nie, het Hildaleen ons genooi om saam met hulle te eet.

Syra S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Syra S

Best breakfast ever!

It's 15min from Addo Elephant Park so if you're looking for an affordable stay close to Addo park- this is perfect! Its quaint and typically "Boer old fashioned" style makes it a cultural experience. It has a small pool.

Braam G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam G

Mooi rustige omgewing. Funksioneel.

Ongelooflike ontbyt. Groot verrassing.

Matt K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matt K

Relaxed atmosphere.

Nice place with friendly staff.

Anel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Gerieflike halfweghuis.

Naby Addo en het alle geriewe.

Maricke D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maricke D

Verblyf naby Addo-olifantpark.

Mooiste tuine om in rond te loop. Kon ongelukkig nie van die heerlike ontbyt eet waarvan vorige gaste vertel het nie. Staanplekke heerlik en maklik om op te slaan. Badkamers kort bietjie aandag en geen bad vir klein kinders.

Kristoff P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristoff P

Rustige B&B.

Homestead B7B was 'n rustige plek om die Addo park te besoek. Ek kan dit aanbeveel.

Jan H J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H J

Die hele opset is pragtig, die mense was vriendelik en die ontbyte was fantasmagories!

Dit was heerlik om met die verskillende geveerdes se klanke wakker te word!

Hardus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Fantasties.

Dit is 'n pragtige plek. Baie gasvry ontvang. Beslis waarde vir geld, ongelooflike ontbyt. Gaan vir seker weer en weer daar kuier.

Louis E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Van aankoms tot dag van vertrek geniet. Heerlike ontbyt. Kan definitief aanbeveel word vir kort of langer verblyf.

Dit is altyd moeilik om almal tevrede te stel, maar eie ondervinding was uit die boonste rakke.

Marno H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marno H

Baie vriendelike mense, die heerlikste ontbyt.

Gerieflike verblyf teen bekostigbare prys. Baie lekker ontbyt.

Elmien K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien K

Netjies.

Badkamers- en kombuis-geriewe netjies.

Kobus B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Mooi tuin.

Gasvryheid en pragtige tuin.

Pieter P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Verblyf was netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Ontvangs was vriendelik en effektief. Tuin-omgewing is 'n pluspunt.

Grietjie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Goeie ligging, pragtige plek en smaakvolle ontbyt.

Tuine is pragtig, vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Coen S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Fantastiese verblyf naby Addo.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en gelukkig te hou. Diens was uitstekend - die beste wat ons nog ooit by enige gastehuis ervaar het. Persoonlike aandag aan elke versoek was deurentyd die motto. Indien jy Addo besoek, maak gebruik van Homestead. Dit is uitstekende waarde vir geld. Etes was uit die boeke. Ontbyt was uitsonderlik elke oggend van ons verblyf.

Marthie R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie rustig en ontspannend.

Die eenheid was netjies en is geleë in 'n pragtige tuin en baie rustig.

J V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J V

Heerlik oornag. Ideaal vir twee persone.

Kompakte houthuis met volledige toebehore. Lieflike uitsig oor dam, maar daarmee saam muskiete.

Jan Hendrik B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik B

Rustig in 'n pragtige tuinomgewing.

Die verblyf is gerieflik naby die Addo Nasionale Park, wat dit maklik maak vir dagbesoeke. Ons was tuis in die houthuisie nr 10. Daar kan moontlik bietjie meer aandag geskenk word aan die toerusting vir die kombuis met gemakliker sitgeriewe in die sitkamer. Die slaapgeriewe was goed en die beddens baie gemaklik.

Emil S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Goeie diens, mooi perseel.

Sien sterre.

Eben V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Heerlike wegbreek naby Addo.

Ons is 'n gesin van 5 was gekamp het met 'n karavaan. Baie mooi kampterrein en genoeg bome en groen gras. Al wat gepla het was dat die ablusie geriewe nie elke dag skoongemaak is nie en die waterdruk baie swak en stadig was. Verder was alles lekker. 14 km van Addo-olifantpark.

Johan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Oornagverblyf.

Goeie ligging vir oorslaap of dag besoeke aan Addo Nasionale Park. Baie lekker ontbyt, niemand sal honger daar weggaan nie. Kamer 4, dink ek, kort net 'n bietjie aandag.

Hantie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Rustige en stylvolle verblyf. Netjies en skoon.

5 ster-verblyf. Stylvol baie gesellige atmosfeer. Ons het 'n probleem met 'n afvoerpyp gehad op Kersdag en dit gerapporteer en daar is onmiddellik aandag aan gegee. Dit is merkwaardig.

Nico V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Stil en rustig met vriendelike ontvangs.

Baie goed ingerig en uitstekende diens. Lekker naby aan 'n klomp besoekplekke. En die aanbeveling van Lenmore restaurant is baie waardeer, hulle mag maar kos maak.

Errol E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol E

Very nice place and lovely people.

Very nice place to stay in.

Wilfried R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R

Very close to Addo. If Addo disappoints you, you will be advised of many alternatives, which are even better.

Very welcoming place very close to Addo. They advised us on places, where we had a much higher chance to see the Big 5 than in Addo. The suggestion for Daniells Cheetah project in Uitenhage was an absolute highlight on our trip through the Cape Provinces.

Louis H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H

Karavaan staanplek met genoeg fasilieite en goeie sekuriteit.

Vriendelike mense, genoeg terugvoer, maklik om te kry. Openbare toegangspad vol gate, maar nie Homestead se skuld nie. Staanplek met elektrisiteit, skoon badkamers met kokende warm water, en nagwag saans. Dis nie 'n luukse staanplek nie, maar aanvaarbaar genoeg. Ek sal weer daar staan. Die huisies / chalets lyk baie oulik. Oulike ontvangsdametjie.

Sanja V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanja V

Netjies.

Goed om te bly as jy Addo Park besoek.

Louisa S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa S

Teleurgesteld.

Netjies, skoon, maar geen krag toe ons laataand tuiskom. Ons het in die donker geskarrel en daar was geen warm water om volgende oggend te stort.

Riaan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V

Verblyf okay.

Kamers is miskien okay, maar die karavaan was baie vuil, yskas ruik sleg en nie skoon nie. Ons het besluit om in ons eie tent te slaap. Ligging is pragtig.

Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Nagmerrie a.g.v bye wat buite beheer is.

Met aankoms was ons baie opgewonde aangesien dit 'n pragtige plek is. Nie lank nie toe vra die eienaar my of ons allergies is vir bye, wat baie vreemd was. Kort voor lank toe verstaan ek waarom hy gevra het. Ons sit nog so en gesels toe 'n by my seun in sy gesig steek en skielik is daar 'n swerm bye wat ons aanval...steek to ook my vrou en haar hand swell onmiddellik op en so geswel gebly vir 3 dae. Ons vlug toe maar na binne en hou die bye dop, dink toe maar hulle sal verdwyn. Sodra ons kop uitsteek is hulle terug en baie aggressief, ons moes toe maar al die tyd in die huis spandeer totdat die bye gaan slaap het.

Steve P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve P

Pragtige en rustige omgewing waar ons eerlik ontspan het na 'n baie lang pad.

Wat 'n verrassing was dit om die pragtige plekkie te sien. Die kamers is smaakvol versier en tuine is pragtig in stand gehou. Voorwaar 'n stukkie paradys met 'n interessante geskiedenis.

Cyrilene C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrilene C

Most tranquil weekend ever.

Very friendly and helpful staff. Serene and tranquil setting. Great value for money! Would highly recommend it for a relaxing weekend away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustigste naweek ooit.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Baie goeie waarde vir geld! Kan dit hoog aanbeveel vir 'n rustige naweek weg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harley V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harley V

Die gasvrou stap die ekstra myl, veral met die kinders!

Baie netjies, skoon en veilige geriewe. Fantastiese ontbyt en gasvryheid. Sal weer kom.

Alta B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Baie aangenaam.

Baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Kassie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kassie C

Baie lekker met aangename gashere

Beter as wat ons verwag het, ablusie blokke goed versorg en genoeg vir karavaners en kampeerders. Bus vol mense maak ablusieblokke te klein.

Greg W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg W

Baie rustig kamp en naby Addo.

Ons het baie lekker gekamp. Die geriewe is goed en dit was waarde vir geld.

Anna M.k. F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna M.k. F

Good camping.

Lovely garden. Close to Addo town and Addo Elephant Park. Felt save.com

Sunoba B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunoba B

Netjies, skoon, veilig, eienaars baie vriendelik.

Was 'n week daar - dit baie geniet, baie om te doen en te gaan sien rondom Addo.

Len O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len O

Eenvoudig uitstekend in 'n baie rustige en pragtige plek.

Sal die plek definitief vir vriende aanbeveel, want ons het in 'n ontspanne atmosfeer baie professionele diens gekry. Die ontbyte was 5-ster-gehalte en die tuine is pragtig.

Ria B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

As jy welkom wil voel, is dit die plek vir jou.

Baie netjies en skoon, almal is baie hulpvaardig. Die reën was bietjie woes vir my ou tentjie, maar geen probleem en in 'n japtrap het ek 'n kamer. Ek kan Homestead B&B beslis aanbeveel vir 'n heerlike verblyf.

Sjane S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sjane S

Rustige omgewing met vriendelike diens.

Ons sal vir seker weer saam met vriende daar gaan bly as ons in die omgewing is. Dis 'n jammerte ons het die keer so kort gebly. Hulle sien my vir seker weer.

Louw D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Louw D

Teleurstellend.

Die tentstaanplekke was nie die oorspronklike staanplekke nie - dis ingedruk tussen die ongebruikte woonwa en die deurlooppad, omdat die kamp baie vol was. Ons moes 3 keer vra vir 'n braaidrom. Op die ou end het ons self een aangedra. Dis nie R100 per persoon per nag werd nie.

Homestead B&B se terugvoer

Dian,
Jammer vir jou nare ondervinding by Homestead. Ja, die kamp was vol, en behalwe vir 'n vol Addo park was ons die enigste ander kampplek in die onmiddellike omgewing en wou ander help waar ons kan. Duidelik sal ons vir die toekoms ons siening hieroor moet verander indien dit ander kampers ongelukkig maak.

Homestead B&B
Elani W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani W

Fantasties!

Ons het by Homestead B&B gebly tydens ons besoek aan Addo Nasionale Park. Die personeel is vriendelik, die kamers was skoon en netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Juliana C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C

Baie lekker plekkie en baie netjies.

Sien asb. die sterre.

Jan H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Dit het heelpad na 5 ster gevoel.

Baie tevrede. Ronnie en familie het ons baie tuis laat voel.

Homestead B&B se terugvoer

Beste Jan,

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Ronnie

Homestead B&B
Gijs S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gijs S

Genoten.

We hebben genoten van de gastvrijheid en het meer dan prachtige ontbijt.

Robin H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin H

Baie gemaklik en vreedsaam.

Die verblyf was baie gemaklik en die kamer was netjies. Daar is ook goeie restaurante nabygeleë.

Theo K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo K

De B&B is vergane glorie.

Slaapkamer niet hygienisch door teveel kleden en onnodige aankleding. Veel stof. Wastafelkranen werken niet correct. De weg naar de B&B is bijzonder slecht door talloze potholes.

Tertius L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius L

Mooi omgewing met baie moontlikhede, maar dit benodig aandag.

Dit het agteruitgegaan sedert ons laaste besoek daar. Bestuur word nou aan die skoonmakers oorgelaat en die kamers moet opgeknap word.

Homestead B&B se terugvoer

Tertius,

Dankie vir eerlike terugvoering. Ek is jammer dat die ondervinding nie na wense was nie. Ons neem jou kommentaar en aanbevelings ernstig op om wel te verbeter waar nodig.

Groete,
Ronnie

Homestead B&B
Kiki I - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiki I

Fantasties! Rustig! Netjies! Vriendelike diens! In een woord: PUIK.

Die ontvangs was hartelik. 'n Netjies plek in 'n rustige omgewing. 'n Pragtige tuin. Die eienaars was vriendelik met goeie raad oor wat ons kon doen. Sal beslis aanbeveel en sal ook beslis weer kom.

Andre M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Die verblyf was goed. Die pad soontoe van PE was nou.

Die kamers het nie heeltemal aan ons standaarde voldoen nie, want die gordyne kort onder andere 'n was. Andersins was die verblyf perfek. Dankie!

Debbie J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J

A little paradise in the middle of nowhere

Felt very comfortable in this beautiful place. Just a bit disturbing, the last night, and hope that the security problems will be sorted out.

Henriette R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette R

Mooie kamers in een pragtige tuin.

De huisie was netjies en schoon. Pragtige tuin. Ons Hollanders sit graag buiten op de stoep; ons was jammer dat er geen fijne stoeltjies was om in te sit. (terugvoer van buitelandse gas)

Rencia E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia E

'n Netjiese, skoon kamer met vriendelike personeel. Sal beslis aanbeveel.

Bekostigbare skoon en netjies verblyf, veral as jy ADDO Nasionale Park wil gaan besoek (slegs 15 km vanaf park).

Nadia G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

Dit was heerlik en die natuurskoon was net so mooi!

Sien die sterre hieronder.

Kosie S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie S

Good self catering value for money visiting Addo National Park.

Comfortable accommodation that is good value for money when you visit the Addo National Park.

Larry K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Larry K

Delightful garden setting for a relaxing stay close to Addo Elephant Park

This was an idyllic place for a grandparent, parents, and three children aged 11, 6 years, and 6 months. Relaxing, yet ample garden space and pool for children to play in - and only 60kms from PE - no long distance travel! It was just 14 kms to Addo Park - so it's the perfect base for day trips.

Louis U - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis U

Die homestead was netjies, skoon en die personeel baie vriendelik ... ek sal weer hier oorbly.

Dit was werklik 'n aangename ervaring om in Homestead te bly. Die eienaar/personeel was baie akkommoderend en hulle het uit hul pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak vir ons. Homestead het baie netjiese en skoon eenhede met 'n mooi tuin. Vir ons was dit ideaal geleë na aan Addo Park. Ons het met 2 honde en 2 klein kinders oorgebly en hoewel dit nie werklik geskik is vir sulke groot honde nie, het die personeel uit hul pad gegaan en is ons glad nie ontwrig nie. Ek beveel die plek maklik aan en sal weer hier oorbly.

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGAcpmO3EdVUGA6uew3ljcYoyqcgswkeOTUZNAWfrok8XfUe4dP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Valentine Road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5437325 25.6866165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang