Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homestead Lake Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Homestead Lake Cottage is 'n luukse gastehuis wat feitlik aan die oewer van die Homestead Lake geleë is. Die Gastehuis is ongeveer 8 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en binne maklike toegang vanaf die groot hoofweë.

Homestead Lake Cottage beskik oor 5 kamers, wat 3 dubbelkamers en 2 2 enkelkamers insluit en kan tot 10 gaste akkommodeer. Al die kamers is toegerus met katoenperkallinne, lessenaars, TV met plaaslike kanale, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, parkeerplek agter 'n elektriese hek en braaigeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, swem, piekniek, visvang, tennis en gholf in.

Plekke naby is Anderbolt, Jet Park, Apex, Boksburg/Benoni Industrial Sites, ACSA, Glynwood Hospitaal, Linmed Hospitaal, East Rand Tennis Club, Benoni Lake Gholfklub, Benoni Buiteklub, East Rand Mall, Lakeside Mall en Birchwood Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Homestead Lake Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masefieldstraat 13, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4ZTVjMjU3LTY1ZTUtNGVhNi05Y2M5LTFjMGE2NzE4OThkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Masefield Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16413 28.2888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang