Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Bee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Honey Bee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Puik verblyf in Bloem!

Die verblyf is amazing - ek is mal oor die tema, die kleure en dit laat mens sommer net lekker bly. Die plek is baie skoon en netjies - dit was baie koud, maar ek het so lekker geslaap met die heerlike komberse - dit was moeilik om op te staan! Heerlik veilig en naby alles.

Alzonet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzonet V

Alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer.

Dit was 'n fees! Dankie.

Heidi V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Pragtige netjiese akkommodasie, waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Plek baie skoon, waarde vir geld, eienaar baie vriendelik.

Theunis C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis C

Cute theme. Great living room with a TV. Very clean.

Excellent. Just what we needed.

Henrike R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrike R

Fantastic place to overnight.

Lovely, stylish place. Very neat & clean. Very practical with loads of crockery and cutlery to choose from. Lots of warm blankets and heaters available. We even received chocolates and OBS upon arrival. I would definitely stay there again. I would definitely recommend this place.

Petro V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Heerlike wegbreek.

Ongelooflike oulike plekkie. Weggesteek op die randjie van die stad. Heerlik donker om die naglug te kan geniet. Pragtig versier met meer as wat mens nodig het om sommer gemaklik vir 'n week te kan bly. Smaakvol en luuks versier. Ons is ekstra bederf met 'n vuur wat reeds brand toe ons daar stop en 'n ekstra bederfie om ons huweliksherdenking te vier. Regtig bederf gevoel.

Jaco E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Fantastiese diens.

Baie lekker gebly, die plekkies is baie mooi ingerig.

Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Perfection.

Our stay at Honey Bee was excellent. Waking up to the farm sounds in the middle of a suburb, and yet being private to the extent that we did not once see any other people on the property was a breath of fresh air for us. Every nook and cranny of the property holds details of the Honey Bee theme which blends perfectly together.

Jeme P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeme P

Pragtig en gemaklik.

Pragtig en gemaklike verblyf.

Christa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Heerlik!

Honey Bee is 'n juweel wat geleë is in die rustige buitewyke van Bloemfontein. Die eenheid is smaakvol gemeubileer en goed toegerus. Die vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal enige tyd weer hier wil oornag.

Welna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna M

Fantasties.

Dit was 'n baie lekker eiendom om in te bly. Netjies, goed geleë, en vriendelike eienaars. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Anina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina K

Baie netjiese en privaat plekkie. Maklike in en uitklok.

Amazing, sal aanbeveel!

Jaundre K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre K

N ongelooflike mooi en netjiese plekkie. Eienaar is baie oulik en behulpsaam.

N ongelooflike mooi en netjiese plekkie. Eienaar is baie oulik en behulpsaam. Plek is skoon en toegerus met alles wat nodig is. Gelee op 'n baie lekker deel wat dit so maklik maak met klein kinders vir speelplek. Sal julle enige tyd weer besoek en vir seker aanbeveel.

Eddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Lieflike oor nag plekkie.

Dit was so 'n lekker plekkie. Lieflik en rustig.

Liezl E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E

Lieflike verblyf in 'n stil area.

Baie netjies, privaat en karaktervolle woonstel wat puik ingerig is. Ons het baie lekker gebly en kan beslis Honey Bee aanbeveel vir enige reisiger.

Jacobus F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, sal sterk aanbeveel.

Juan-marie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-marie T

Baie lekker gebly.

Baie mooi plekkie. Die eienaars is so vriendelik. Die pragtigste dekor.

Antonie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Ideale plek vir moee reisigers. Baie netjies en privaat.

Pragtig en gerieflik, en baie skoon. Eienaars is trots op hulle blyplek en maak seker alles is in orde. Ons het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel. Gepas vir oornag bly en ook vir langer vakansies.

Michele N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Hartlik. Huislik. Alles waarna ek gesoek het, het ek gekry.

Baie privaat. Veilige omgewing en veilig agter sekuriteitshekke. Baie hartlike, warm woonstel. Baie tyd en aandag is geskenk aan die fynste detail. Outentiek asook modern. Warm winterslakens en slope en elektriese laken is 'n groot bonus. Eienaar dierbaar en hartswarm. Volle DSTV 'n groot bonus. Lieflike, moderne badkamer - ruim met alles en nog meer in wat jy sou benodig. Baie gehou van die "skerm" wat voor die huisie is wat privaatheid bied.

Stefan F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

Die rustigheid was 'n pluspunt.

Ons het heerlik gebly by Honey Bee en sal beslis weer daar gaan bly.

Hestie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie D

A+++.

Naby winkelsentrums, maar buite die gejaag van die stad. Smaakvol toegerus met alles wat nodig is. Privaat toegang- so glad nie bewus van die eienaars nie. Baie netjies en skoon. Ons nuwe 'tuiste' in Bloem - dankie vir julle gasvryheid.

Gavin E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin E

Het baie lekker gekuier.

Plek by netjies en nie ver van die middestad. Sal aanbeveel.

Naidene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naidene V

Ons het baie lekker gekuier.

Die woonstel is baie oulik en baie netjies. Dit is 'n stil omgewing en mens voel veilig en tuis. Alles was reg en daar was voorsiening gemaak vir al ons behoeftes. Ons het baie lekker gekuier.

Danielle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

N Rustige nag in 'n pragtige plekkie.

'n Pragtige, rustige eenheid wat met keur versorg is. Het heerlik gestort en geslaap en het die pad verfris weer aangepak. Sal gewis weer van Honey Bee gebruik maak.

Sybrand V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Baie netjies, waarde vir geld.

Sal definitief weer daar bly.

Jo V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V

Baie netjiese plek en eienaars is baie vriendelik. Sal beslis weer daar oorbly.

Plek is baie netjies en prakties. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld.

Hennie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Lekker gebly.

Die verblyf is netjies, goed toegerus en silwerskoon. Area is baie stil. Baie vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer gebruik maak van Honey Bee.

M J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M J

Baie, baie mooi plekkie.

Baie mooi plekkie met alles wat mens nodig het. Baie gemaklik en die mooiste dekor.

Ria D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Skoon, netjiese verblyf.

Baie netjiese, skoon verblyf. Goed toegrus, baie mooi dekor. Goeie waarde vir geld. Kan dit regtig aanbeveel. Sal definitief weer van Honey Bee gebruik maak. Heerlike "brownies", moerkoffie en beskuit was ingesluit, baie dankie!

Margot B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot B

Het alle verwagtinge oorskry.

Verblyf was baie netjies en baie meer waarde as die prys. Daar was baie aandag gegee aan die klein goed, wat 'n groot verskil maak. Eienaars was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Eliz-mari S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz-mari S

Rustig, absolutely stunning.

Honey Bee is absolutely stunning. Die dekor, die komunikasie, die tuin, alles was net so mooi dit het my asem weggeslaan. Definitief waarde vir geld. Die komunikasie vanaf die eienaar was 10/10. Die plek was skoon en tot die kleinste detail was aangedink om vir ons reg te hê. Baie dankie vir die wonderlike verblyf.

Jaco F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Puik.

Perfek skoon, vars, pragtige plekkie, vriendelike gasheer en gasvrou, veilig vir 2 bejaarde ouers, alles was presies soos hulle dit wou hê.

Delete D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Heerlik.

Van ons daar in gietende reën aangekom het, ontvang met sambrele deur eienaars, geen moeite of niks te veel. Ligte gegee vir beurktrag. Heerlike warm huislike atmosfeer, beveel aan vir enige persoon vir salige verblyf!

Honey Bee se terugvoer

Hi Melanie,
Hoop om julle gou weer te sien.

Honey Bee
Remo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remo M

The hosts were an amazing couple that was extremely helpful and went the extra mile.

Really enjoyed the stay and would come back again!. The decor is just lovely and homely. The hosts check up on you and respond to any request within seconds. Thank you for such a lovey stay!

Honey Bee se terugvoer

Hi Remo,

Thank you for your review.

Kind Regards,
Corné

Honey Bee
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06ad744ebd3d03456d24c9f7e0cf7afe9917975d77d6434b731ff846d6916debcaff5faf3361606efe7c36ef4776c7ba50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang