Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Bee

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Honey Bee is 'n selfsorgeenheid in Rayton en naby die botaniese tuine, restaurante en winkels.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3 en die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. 'n Matras vir klein kindertjies kan voorsien word.

Verder het gaste toegang tot 'n stoep met 'n koffietafel en 2 stoele en die eenheid het ook 'n tuin met 'n braai-area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Delmé H
Gesin met tieners
5.0
Veilig, goeie ligging, netjies, privaat. Alles baie goed. Heeltemal tevrede. Goeie ligging, veilig en privaat. Voldoende spasie met alles wat ons nodi...
Sien meer
Des 2024
Jim B
Besigheidsreis
5.0
Moer nice. Baie lekker gebly. Goed geleë vir my doel. Ek gaan beslis weer daar bly.
Okt 2024
Andrew M
Saam met lewensmaat
5.0
A South African gem. Our holidays are road trips and we use BnBs, not hotels. Honey Bee was the best ever, beautiful setting, fabulous ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Erika D
5.0
Puik verblyf in Bloem! Die verblyf is amazing - ek is mal oor die tema, die kleure en dit laat mens sommer net lekker bly. Die plek is baie skoon en n...
Sien meer
Aug 2024
Alzonet V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer. Dit was 'n fees! Dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Honey Bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9d0265ab907251b245a32f462853d69b2695781297c2044af99bee4eaca83b721eb931ff7c1b0368cceeca45e15bd0e528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang