Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Gerieflik. Lekker stil. Perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgosi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderful. It was a pleasure. I loved it. It served its intended need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en vreeslik mooi. Ja, beslis. Gerieflik naby aan Camp Discovery. Als netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Honey Lodge
Baie dankie vir die resensie.

Marlizanne M
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie lekker verblyf! Ek het baie lekker by Honey Lodge gebly. Alles was baie skoon en netjies. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
Honey Lodge
Thank you very much for your review, Marlizanne Marais. We are thrilled you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again!

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Enjoyable. We had a very pleasant stay. The room was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Honey Lodge
Thank you very much for your review, we hope to host you again.

Henk T
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Waarde vir geld en goeie diens. Ons was 'n groep van 12 familielede vir 'n verjaardag. Honey Lodge het alles wat 'n mens nodig het en ons het baie lekker saam gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daiyan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Good. Excellent cleanliness and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very relaxing. Elizabeth is a charming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Honey Lodge
Hi Peter, Thank you for your review, we appreciate the feedback. Thank you The Honey Lodge Team

Hanli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was vreeslik lekker en die uitsig was fantasties. Ons het baie lekker in die boma gebraai en op die dek gaan eet. Die kamer was ook baie netjies en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Honey Lodge
Goeiedag, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het julle tyd saam on geniet en ons sien uit om julle weer te huisves. Groete. Stephanie

Fortune M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Great The place was clean and the lady I found at the reception was very kind, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagteweg 122, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdLRxz2UHhfdZQrGjpEbBXW3L1ljjpR7o5AzGLhXFfMQJknR9t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 3) 52 5 1 5 122 Kaallaagte Road - JR Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.400517 28.361361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang