Honey Rock
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Roux-straat 45, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Honey Rock bied selfsorgverblyf in 'n grasdak-tuinkothuis op die eienaar se perseel in Bloemfontien. Agter die eiendom is daar 'n klein natuurreservaat, Grants Hill, wat die tuiste van springbokke, sowel as voëllewe is en 'n staproete vanaf die eiendom het.
Die losstaande kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit het 'n oopplan-ontwerp en 2 enkelbeddens en 'n dagbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het ook 'n TV met Netflix, 'n etenstafel, 'n water-lugverkoeler en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die braaigeriewe en die swembad, asook parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining, laserstraalsekuriteit en hoë mure.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Paul Roux-straat 45, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Honey Rock het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Roux-straat 45, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat