Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeybird

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Honeybird House is 'n lieflike selfsorghuis in Cape St. Francis-oord. Cape St. Francis is 'n vakansiedorpie sowat 100 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping geleë, is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, en maak gebruik van die derde badkamer, toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 sowel as 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. 'n Motorhuisparkeerplek, sowel as 'n bykomende parkeerplek, is beskikbaar. Die oord bied gaste toegang tot geriewe soos 'n swembad, restaurante, 'n gesondheids- en skoonheidsateljee, 'n geriefswinkel, wasgoedgeriewe en direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc098f07f629c5eaa6d9219c9a42162f7936da1b2c800cdbcc2acd6eee76fe3a7f63aaebc29651b6fb2386d411c26c6108925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198336177192 24.834913775461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang