Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HoneyDew Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wendy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Remote beautiful part of Montagu, not far out of town. Nice host and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
HoneyDew Cottage
Thank you for taking the time to review HoneyDew Cottage, Wendy. It was my pleasure hosting you and your lovely family.

Ronelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stilte vir jou siel. Ons is hartlik ontvang. Die verblyf is smaaklik en gerieflik ingerig met alles wat benodig word. Veral die kaggel was 'n wenner. Die uitsig op die berge was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
HoneyDew Cottage
Dankie Ronelle. Dit was 'n plesier om ons pragtige deel van ons land met julle te deel.

Portia S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

The stay was relaxing in an ideal environment. Had a relaxing stay in the perfect environment. Just what the doctor ordered! Thanks and Scruffy for being the perfect hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wat 'n lieflike plek! Perfek vir 'n wegbreek waar mens net wil afskakel. Die kothuis beskik oor als wat mens nodig het. Dis perfek geleë vir iemand wat net wil skakel met die natuur. Lieflike staproetes en wonderlike gasrvou, Doreen, wat mens baie gemaklik laat voel. Perfek vir honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het gekom om stilte te hê, maar het stilte en vrede gekry. Dit was wonderlik! Dit was een van die heel mooiste plekke waar ons nog ooit gebly het. Alles was perfek en skoon, gerieflik en baie slim beplan! Ons gaan beslis weer en beveel HoneyDew Cottage sterk aan! Die beste was geen TV en selfoonsein, so ons kon regtig afskakel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlike wegkom. As jy wil wegkom van selfone en verkeer is Honeydew jou plek. Pragtigste berguitsigte en netjiese, moderne geriewe. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Mountain and farm peacefulness. We had a fantastic three-night stay at Honeydew. Google Maps is misleading as it takes you to a premature dirt road right, but follow the directions from Doreen and you'll be fine. Montague has a lovely bakery and Saturday morning market by the NGK.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Swanel R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Connected to nature. Out of the city, disconnected from everything and connecting to nature and complete solace was everything we needed and more. Well-equipped cottage with ample space inside and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerien C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Naweek wegbreek Die gasvrou was baie gaaf en het ons alle inligting oor die verblyf verskaf. Die huis is heerlik ingerig met top gehalte meubels, beddegoed en handdoeke. Daar is alles wat nodig is vir 'n lekker stil en rustige wegkom uit die stad. Die buitetafels het selfs mooi tafeldoeke op gehad. Die groot stoep met hangmatte is beslis 'n wenner en die tieners het hul daar tuis gemaak. As die weer beter was sou ons ook lekker by die buite vuurmaakplek kon braai en sterrekyk. Die kaggel is ook heerlik. Daar is ook lekker dinge om te doen in die omgewing. My enigste kwelling is dat ons nie verwag het dat daar nog 'n huis so na aan die cottage is, waar die gasvrou se broer bly nie. Hulle is baie gaaf, maar ons kon letterlik heel Saterdag hul keuse van musiek saam luister, terwyl ons eerder graag die voëls en stilte sou wou hoor. Hul het ook 'n dierbare hond wat heel naweek by ons gekuier het. Die kinders was mal oor hom, maar indien jy jou eie honde saambring, wees bewus dat jy nog 'n permanente viervoet op die werf sal hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
HoneyDew Cottage
Dankie vir die tervoer Nerien. Ek waardeur dit baie. Dit was ons plesier om julle hier te hê. Net jammer oor die reën wat so aanhoudent geval het vir julle tyd hier. Ons vra groot verskooning oor die musik. My broer het nie besef dat julle dit kon hoor nie. Dit is nie gewoonds nie. Scruffy is deel van ons plaas "familie" en dink dat almal vir hom kom kuier. Hy is heel vriendelik met mense en honde maar as hy pla gaan hy maar huis toe as hy gesê is. Vriendelike troeteldiere is ook mees welkom om saam met hulle mense te kom bly.

Mariette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlike, rustige wegbreeknaweek. Ons het so lekker op die stoep gekuier, boek gelees, sudoku's ingevul en sommer net vir die dassies gesit en kyk. Die kaggel maak die hele huisie heerlik warm in die koue winteraande. Ons gasvrou het ons so welkom laat voel met haar inloer en heerlike muffins. Voorwaar 'n plekkie om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vredenshoogte Plaas, R318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc2afb57457fdfa3dfc14bbd2fa54e7c44ec7f19a0d93ec49af2098d55caf972e43f21f9770e10e5a02aedccc1773d48b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Vredenshoogte Farm R318, Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.700762139962 19.922610040337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang