Honeylocust Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie U - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gesellig en skoon.
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely a gem to rest well for the night.
Charmaine M - Apr 2024
Algehele gradering
Loved everything.
Renier V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike diens.
Liela M - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, modern! Als wat mens benodig.
Natasha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Minette F - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Hope M - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Wicus K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Carika V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies.
Gert N - Aug 2024
Algehele gradering
Was gerieflik, veilig en netjies.
Deon S - Apr 2024
Algehele gradering
Very happy with everything.
Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Ons is baie bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet.
Alles wat mooi is vir die jaar.
Vriendelike groete,
Nadia
Suzanne V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Ons is vreeslik bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet.
Julle moet die Kerstyd geniet saam familie en vriende.
Vriendelike groete,
Bestuur
Lise F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Perfekte oornag-oase om asem te skep.
Tom F - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim en luukse verblyf.
Johnny L - Sep 2023
Algehele gradering
Gemak, gerieflik, netjies,.
Miven R - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely one night stop with all the amenities and great loadshedding alternatives.
Julie H - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagblyplek.
Wayne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelik.
Lieze P - Jul 2023
Algehele gradering
Karoo-sjiek! Klassiek, modern en baie netjies!
Cobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Annelie J - Apr 2023
Algehele gradering
Beste oorslaapplek in Colesberg.
Bóadicea J - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie oornag-keuse.
Debbie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon oornagplek met alles wat jy nodig het en meer.
Lizette E - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik diens, netjies, veilig.
Peter Nicholas V - Jan 2023
Algehele gradering
Net 'n lekker plek!
Hugh S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker ruim kamers, netjies en skoon.
Helen M - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and organised.
Danie V - Nov 2023
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en verwelkomend en het goed gerus - te aanbevele.
Paulo F - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay in a comfortable venue, ideally located not far from the N1.
Hein T - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en veilig.
Liza D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker, gemaklike oorslaap.
Nicky M - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Sune T - Des 2022
Algehele gradering
'n Pragtige oase op die N1 om te oornag vanaf KwaZulu-Natal tot die Kaap.
Ingrid V - Okt 2022
Algehele gradering
Top gehalte akkommodasie!
Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Karen V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Cobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, nuut, volle DStv-aanbod, groot kamer en badkamer, WiFi voldoende.
Lina N - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, safe, secure and a spacious lawn and neat well cared for garden!
Andrew C - Mrt 2022
Algehele gradering
Convenient stop over en route to Cape Town from Howick.
Sarah D - Jan 2022
Algehele gradering
A lovely stop on route from CT to JHB.
Juanita B - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean and new. Location excellent.
Louis M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Hendrik V - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Andrew C - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean quiet and comfortable.
Derek K - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stop en route to Cape Town.
Daniel V - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Andries C - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, effektief en goed geleë.
Anisa G - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful night's rest in lovely surroundings.
Raline F - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Arina J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik om in 'n gastehuis te bly en alles is skoon en netjies en alles werk.
Marinda P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.
Moira J - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis met spesiale kliëntediens!
Marijke V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike halfpadstop
Marlize V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en goed toegerus.
Vidette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese en netjiese geriewe.
Lizane V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan en uitgerus na 'n lang pad!
Hennie B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Netjies en veilig. Dankie.
Reza L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Alta L - Aug 2021
Algehele gradering
Knus en stylvol
Peter R - Mrt 2021
Algehele gradering
Used before, excellent.
Lawrence F - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and well-equipped room. Very good breakfast.
Karen V - Jan 2021
Algehele gradering
Hartlik ontvang, heerlike ontbyt.
Gert N - Mei 2021
Algehele gradering
Die mense is altyd vriendelik en kamer skoon en netjies.
Jolene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig, skoon en netjies.
Monique H - Des 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and a great breakfast.
Gerhard L - Okt 2021
Algehele gradering
Honeylocust is 'n baie aangename en netjiese fasiliteit wat vir my meer aanvaarbaar is as die ou dorpshuise in die middedorp.
Lydia N - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf op Colesberg
Roeleen C - Apr 2021
Algehele gradering
Ruim, veilige en ontspannende opset.
Lees meerRia L - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese oornagfasiliteit.
Louise O - Des 2021
Algehele gradering
Good all round experience
Janus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies.
Gert N - Okt 2021
Algehele gradering
Diens is altyd vriendelik en kamer skoon en netjies.
Freddie L - Des 2020
Algehele gradering
Veilig, baie netjies, alles werk reg en met goeie diens. Sal sekerlik weer daar bly!
Alida B - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en sentraal geleë.
Glen L - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Marelize J - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik
Piet S - Sep 2020
Algehele gradering
Hulle het ons gebel om te hoor hoe laat hulle ons kon verwag.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Hoop julle het die kuiertjie by ons geniet en dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Vriendelike groete,
Bestuur
Danie & Susan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wanneer mens inry by die gastehuis se perseel, spel dit rus, privaatheid en luuksheid. Pragtige plek.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Dis so lekker om te hoor dat julle die kuiertjie by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bestuur
Diona G - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Bestuur
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, goeie vriendelike diens en heerlike kos. Sal beslis weer hier bly.
Greg M - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant, clean and comfortable bed.
Alida B - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike netjiese verblyf!
Monette F - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, mooi en netjies.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi Monette,
Ons is so bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Bestuur
Nicky G - Jan 2020
Algehele gradering
One peaceful night to break the trip home.
Lees meerFrancois R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie geniet
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Bestuur
Lydia N - Nov 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf op Colesberg.
Lees meerHoneylocust Guest House se terugvoer
Hi, baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by Honeylocust geniet het. Ons sal definitief aan al die klein goedjies aandag gee. Vriendelike groete, Bestuur.
Thys D - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie verbaas gewees om so 'n mooi plekkie in Colesberg te kry
Joey B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Jana S - Des 2019
Algehele gradering
'n Juweel vir langpadreisigers.
Amelia N - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Nelly T - Des 2019
Algehele gradering
An oases for travellers.
Maryna K - Des 2019
Algehele gradering
Stylvol, netjies en baie skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
Puik!!
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Ons is so bly om te hoor julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Alles wat mooi is vir 2020!
Vriendelike groete,
Nadia
Ben V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend, soos gewoonlik.
Elmarie V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek!
Louis R - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Ons is bly julle het lekker gerus by Honeylocust. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur
Lelanie K - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies en absolute vriendelike, uitstaande diens en oorbly-verblyf!
Lees meerHoneylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Dis so lekker om te hoor hoe baie julle Honeylocust geniet het! Ek glo en vertrou ons sien julle sommer vinnig weer!
Vriendelike groete,
Bestuur
Nicola V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Malinda N - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur
Ina T - Apr 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is uitstekend.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die terugvoering! Ons is baie bly julle het die verblyf geniet by Honeylocust.
Ons sal julle voorstel deurgee!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Bestuur
Lk J - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies!
Barry S - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek om te oornag tussen die Kaap en Pretoria, maar ook om langer te bly.
Sarel V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Maria P - Jan 2019
Algehele gradering
Uiters netjies, skoon en gerieflik.
Ben F - Jan 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Honeylocust Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Ons is baie bly om te hoor julle geniet dit so baie hier by ons. Altyd lekker om julle hier te kan hê. Alles wat mooi is vir die res van die jaar!
Vriendelike groete,
Bestuur
Amelia N - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Ben F - Jan 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Ian G - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf op Colesberg.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Ons is regtig baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by Honeylocust geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Nadia
Michelle T - Mei 2019
Algehele gradering
Lafenis na ‘n lang pad.
Manie V - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf met vriendelike mense.
Helgard V - Des 2019
Algehele gradering
A true oasis for tired travelers.
Lees meerElmien H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Christel L - Nov 2019
Algehele gradering
Ons sal wil terugkeer na die gastehuis met die goed versorgde terrein en tuine.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Dis heerlik om te hoor hoe baie julle Honeylocust geniet het!
Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur
Martin G - Feb 2019
Algehele gradering
Ideale plek om na 'n lang dag se reis te oornag.
Pieter G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik geleë, naby die N1-hoofweg.
Rinda K - Mrt 2019
Algehele gradering
Oase na 'n lang dag op die pad.
Adrian C - Des 2018
Algehele gradering
Eg Afrikaanse vriendelikheid.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir die boodskappie. Ons is baie bly as julle die kuiertjie by ons geniet het.
Sterkte en alle voorspoed vir 2019.
Vriendelike groete,
Bestuur
Deborah E - Des 2018
Algehele gradering
Perfect stopover to Cape Town.
Nandel G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir die boodskappie, ons is baie bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Seënwense vir 2019.
Vriendelike groete,
Bestuur
Ronell N - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike, professionele diens, alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Beste Ronell,
Ons is baie bly om te hoor julle het die kuiertjie by ons geniet en dat julle tevrede was!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Bestuur
Deon V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Ben V - Jan 2018
Algehele gradering
Moenie verder soek nie!
Mel H - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Marli S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Liana P - Jul 2018
Algehele gradering
Gesinsvriendelike verblyf. Lekker ruim en vriendelike ontvangs.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Beste Liana
Dis wonderlike nuus. Ons is regtig bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Bestuur
Zelda K - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable, clean and friendly reception.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi, Thanks for the message. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. All the best for 2019! Kind regards, Management
Adante M - Jan 2018
Algehele gradering
Puik!
Francine G - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties! Netjiese, skoon vriendelike diens!
Honeylocust Guest House se terugvoer
Goeiemiddag,
Dis wonderlike nuus. Ons is baie bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Bestuur
Martin G - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklike, veilige en luukse verblyf.
Lees meerRodney C - Apr 2018
Algehele gradering
Very comfortable. Will stay here again.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Hi,
Thanks for the message. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us.
All the best for 2019.
Kind regards,
Management
Kobus M - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornagplek in Colesberg.
Marie-louise G - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Francois J - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek om te kuier.
Konrad M - Des 2017
Algehele gradering
Professionele en vriendelike diens, 'n baie aangename ondervinding.
Neill O - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Philip M - Nov 2017
Algehele gradering
As oornag uitspanplek is dit 'n juweel.
Nicolene J - Okt 2017
Algehele gradering
Moderne verblyf in die Karoo.
Wesley T - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Jaco C - Aug 2017
Algehele gradering
Honeylocust Gastehuis is 'n baie netjiese en moderne gastehuis.
Samantha B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Nicole S - Jul 2017
Algehele gradering
Lovely.
Maria P - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Monique M - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Dankie Monique, dit is goeie motivering.
Groetnis en sterkte met die beeste.
Jeanine
Ron V - Apr 2017
Algehele gradering
Friendly reception and clean, neat accommodation.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Thank you Ron.
Regards,
Jeanine
Etienne Beyers M - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon en elegante verblyf.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Dankie, mooi dag.
Hantie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, uitstekende diens.
Honeylocust Guest House se terugvoer
Dankie, ons waardeer julle resensie.
Vriendelike groete.
Ilona H - Feb 2017
Algehele gradering
Simply perfect and stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudig perfek en stunning.
Dit is een van die beste plekke waar ek al ooit was. Niks minder as perfek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rita D - Aug 2017
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Francisco N - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful and hearty guest house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en hartlike gastehuis.
Ongelooflike lekker verblyf kan dit aanbeveel vir enige iemand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Iza C - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies, ons kon lekker rus voor ons die lang pad weer moes aanpak.
Henk V - Mei 2017
Algehele gradering
Dis kwaliteit verblyf met ruim kamers wat niks ontbreek nie.
André P - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles is goed.
Gerda S - Sep 2016
Algehele gradering
Voldoen aan die vereistes.
Sekki S - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Philip V - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Hennie J - Feb 2016
Algehele gradering
Beste plek om te bly in Colesberg.
Rachelle C - Des 2016
Algehele gradering
Dit was ons tweede besoek en sal weer en weer teruggaan. Soos ''n oase in die woestyn.
Gerhard G - Des 2016
Algehele gradering
Hoë standaard verblyf en gerieflik toegerus.
Carine V - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik, pragtige ruim en luukse kamers, uiters netjies en heerlike kos!
Louise H - Jun 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras. Pragtig, skoon, netjies, modern en vriendelike personeel.
Maria P - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Die kamers in beide gevalle was 5-ster gehalte.
Peter K - Jan 2015
Algehele gradering
One of the best experiences I have had.
Frik V - Jul 2015
Algehele gradering
Oorslaap op reis tussen Suidkaap en Gauteng.
Nadia V - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Jalene C - Mrt 2015
Algehele gradering
Beste oornagfasiliteit in Colesberg.
Marita N - Des 2015
Algehele gradering
Kwaliteit oornag akkommodasie.
Erik P - Des 2014
Algehele gradering
Alles wat ons wou gehad het van 'n gastehuis!
Karin L - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik skoon en 'n aangename ervaring.
Jan W - Nov 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Jannie S - Nov 2014
Algehele gradering
Baie nice!
Julie H - Mei 2014
Algehele gradering
Dis nou die 2de keer dat ons daar bly en dis baie skoon en netjies!
Leentjie D - Mei 2014
Algehele gradering
Kos was uitstekend, diens hartlik en die kamers pragtig en gesellig !
William S - Apr 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Fred b - Feb 2014
Algehele gradering
Spacious rooms
Walter W - Jan 2014
Algehele gradering
Verskriklik lekker!
Dries O - Sep 2014
Algehele gradering
Netjiese ruim kamers, met vriendelike personeel.
Sandra M - Jan 2014
Algehele gradering
Puik akkommodasie en fasiliteite!
Rachelle C - Des 2014
Algehele gradering
Goeie rusplek na die langpad!
Johan W - Aug 2014
Algehele gradering
'n Slaapplek op die pad.
Landi M - Jan 2014
Algehele gradering
Kamer aanvaarbaar.
Mark D - Jul 2013
Algehele gradering
Puik.
Tercia S - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige plek in Colesberg.
Judy S - Jul 2013
Algehele gradering
Baie goeie diens en lieflike kamers!
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang