Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeylocust Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoofweg af geleë is, is dit die ideale halfpadstop op 'n lang reis tussen die noorde en die suide.

Kies tussen 15 kamers wat elkeen uniek in 'n elegante, moderne styl versier is met kleure wat by die Karoo se landskap pas.

Honeylocust sorg vir oordeelkundige reisigers, uitvoerende besigheidspersone of families en bied die gerief van 'n private ingang en patio, 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, veilige parkeerplek en 'n swembad in 'n pragtige omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hansie K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike skoon en netjiese blyplek. Baie netjies en lekker gebly. Sal beslis weer daar wil bly. Nota aan die eienaar, probeer asb. iets doen aan die b...
Sien meer
Okt 2024
Ronnie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. Goeie keuse en netjies.
Sep 2024
Barend E
5.0
Ruim, skoon en gerieflik. Ons het lekker gebly en lekker slaap. Daar is baie parkering, agter veiligheidshekke. Ons sal definitief weer daar oorslaap....
Sien meer
Sep 2024
Julie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons bly elke keer daar. 'n Mens weet wat jy kry en was nog nooit teleurgesteld nie.
Sep 2024
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en gesellig en skoon. 'n lieflike oornag stop met mooi skoon kamers, vriendelik en behulpsame personeel.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Honeylocust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang