Honeylocust Guest House
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoofweg af geleë is, is dit die ideale halfpadstop op 'n lang reis tussen die noorde en die suide.
Kies tussen 15 kamers wat elkeen uniek in 'n elegante, moderne styl versier is met kleure wat by die Karoo se landskap pas.
Honeylocust sorg vir oordeelkundige reisigers, uitvoerende besigheidspersone of families en bied die gerief van 'n private ingang en patio, 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, veilige parkeerplek en 'n swembad in 'n pragtige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 200
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Honeylocust Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Roux-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap