Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeymoon Suite

Gastehuis
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 13 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 3909, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 720 R2 976 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Honeymoon Suite is 'n lieflike huis in Bettysbaai en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, want dit is 'n kort entjie se stap van die strand af.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n glasdak, skuifvensters en 'n jacuzzi met 'n berg- en see-uitsig. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbytkroeg met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke asook 'n dubbelbed. Vir gaste se vermaak is 'n projektor beskikbaar vir grootskerm-fliekkyk asook toegang tot gratis WiFi. Die verblyf beskik ook oor 'n kaggel.

Hierdie huis beskik ook oor 'n gasbraai en sitplek buite. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf restaurante, winkels en staproetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Your Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Disaweg 3909, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Honeymoon Suite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 720
R3 720 R2 976
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 720
R3 720 R2 976
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 3909, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b84d423e411a9cfe4f04998a9102e95992f1527ec899958ebb07d81501be3480fa08a08d77fa4f9f2a11a8dfef3b79d7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 720 nouVanaf R2 976 per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 3909 Disa Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.3662498 18.8977854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang