Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeynest Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker gerieflike kamplek, eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ja, ons het baie lekker gebly en gekamp, geriewe voldoende, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustige, veilige kampplek in die natuur. Baie lekker, rustige, veilige kampplek in die natuur. Al die geriewe is pragtig en silwerskoon. Bokke het ons gereeld op die kampterrein kom groet. Fanie en Anene is baie vriendelike mense, ons baie tuis laat voel en het lekker gesels. Staproete net lank genoeg om bloed vinnig te laat vloei en vars lug in te asem, die uitsig is fantasties. Sal die kampplek enige tyd weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die rustigheid self. Ordentlike blaaskans in die stillte van natuur. Baie netjiese fasiliteite en vriendelike eienaars. Werklik 'n ideale naweekwegbreek. Geen sein sorg vir baie goeie ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop julle word vinnig moeg sodat julle weer kan kom kuier.

Leon M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Heerlike stil kamp in baie mooi omgewing. Die eienaars moet dalk net loer. Badkamer nr. 6 se toilet bak vul nie met water nie, en die donkie maak ook nie die water warm nie. Ek het hom goed gestook en die water lank laat hardloop, maar dit was net effe lou. Behalwe dit, heerlik gekamp en sal beslis weer daar oornag as ek daar verbykom. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pratish K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing location and fantastic personalised service from the owners. Thank you for the wonderful stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
It was nice to have you with us. Thank you for a very clean camp site. We hope we will see you again.

Nicholas B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Peaceful, great place. Beautiful people, wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
It was great to have you. Thank you for leaving everything so neat.

Deann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Baie goeie kampterrein. Loshande die beste kamp terrein waar ons as 'n gesin al was. Die gasheer het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die terrein self is lieflik. Ablusiegeriewe is skoon (en beurtkrag bestand). Die grondpad na Honeynest is egter 'n bietjie uitdagend vir kleiner voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Rustige familie naweek! Ons het heerlik gekamp by HoneyNest! Fanie en Anene het ons baie tuis laat voel en die kinders kan nie wag om terug te gaan vir nog familietyd sonder telefoon sein onder nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
Dit was omtrent 'n fees. Dit is wonderlik om kinders te sien wat die natuur so geniet. Baie dankie vir julle kuiertjie. Ons sien uit na die volgende een.

Cobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende diens, rustig en veilig. Dit was 'n baie skoon en netjiese kampplek. Eienaars bae vriendelik en behulpsaam. Baie rustige kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
Dit was baie aangenaam om julle by ons te kon verwelkom. Ons waardeer gaste wat die natuur geniet en die kamp skoon en netjies hou. Julle sal altyd welkom by ons wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMzUwZTk2LWRmN2UtNGE2ZC1iOTg4LThhMGVjNDY3ZWExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Off the R30 Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.840458201323 27.08559927093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang