Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeynest Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Honeynest Camping is ’n pragtige kampeerplek in Noordwes naby Rustenburg.

Die verblyf het sonkrag.

Die kampeerplek bied ruim staanplekke met ’n braai onder die bome in die bosveld. Dit is geskik vir 6 persone met 'n maksimun van 4 volwassenes. Daar is 16 staanplekke, waarvan 8 kragpunte het. Elke staanplek het ’n waterpunt en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike boma, en daar is 'n klimraam vir die kinders. Die kampterrein bied ook 2 swembaddens vir daardie warm somerdae. Daar is ’n verskeidenheid van staproetes in die baie mooi bosomgewing. Daar is grondpaaie vir die fietsryers, met verskillende moeilikheidsgrade en afstande. Die langste fietsroete is ongeveer 40 km lank. Die area is ook ideaal vir voëlkykers. Op die terrein is daar 'n paar njalas, bosbokke , blesbokke, klipdassies en boom eekhorings. Op die terrein is daar 'n bos- rolbaan en 'n opelug-kegelbalbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerieflike kamplek, eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ja, ons het baie lekker gebly en gekamp, geriewe voldoende, skoon en netjies.
Nov 2023
Casper E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, veilige kampplek in die natuur. Baie lekker, rustige, veilige kampplek in die natuur. Al die geriewe is pragtig en silwerskoon. Bokke het ons...
Sien meer
Apr 2023
Elias B
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid self. Ordentlike blaaskans in die stillte van natuur. Baie netjiese fasiliteite en vriendelike eienaars. Werklik 'n ideale naweekwegbre...
Sien meer
Apr 2023
Pratish K
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing location and fantastic personalised service from the owners. Thank you for the wonderful stay! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Nicholas B
Saam met vriende
5.0
Peaceful, great place. Beautiful people, wonderful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Gaste dink Honeynest Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMzUwZTk2LWRmN2UtNGE2ZC1iOTg4LThhMGVjNDY3ZWExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Off the R30 Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.840458201323 27.08559927093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang