Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet is op die oewer van die Vaalrivier naby die Vredefortkoepel en bied 'n selfsorgchalet wat troeteldiervriendelik is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek. WiFi is beskikbar.

Die stoep bied 'n uitsig oor die rivier en die huis het ook braaigeriewe, boorgatwater, sonkrag en veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is ideaal vir vissermanne.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gunther Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a0b23981b8600a525ddaa90d6f8193ec4941d804223b7cc1bd6a9ca6d60a87ea62bb4cb335443527cd7085a529bc84cdaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense Boschrand Farm Vredefort Dome 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878053064232 27.292572611581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang