Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet is op die oewer van die Vaalrivier in die hartjie van die Vredefortkoepel geleë. Dit is 'n troeteldiervriendelike, selfsorg-vakansiechalet wat rustige verblyf bied vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer, terwyl die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bykomende enkelbed ingerig is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n huislike atmosfeer met gemaklike sitplek. Wi-Fi is beskikbaar.

Die buitestoep bied 'n skilderagtige uitsig oor die rivier en is die perfekte plek om te ontspan, met braaigeriewe ook beskikbaar. Die huis is selfversorgend, met vars boorgatwater en sonkrag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet is nie net 'n toevlugsoord nie; dit is die ideale bestemming vir hengel-entoesiaste, aangesien die area bekend is vir uitstekende visvanggeleenthede. Die kalm waters maak dit maklik vir hengelaars om 'n happie te kry, en die eenheid is perfek vir gaste wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gunther Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Vredefortkoepel, Rooderand, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a0b23981b8600a525ddaa90d6f8193ec4941d804223b7cc1bd6a9ca6d60a87ea62bb4cb335443527cd7085a529bc84cdaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense Boschrand Farm Vredefort Dome 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878053064232 27.292572611581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang