Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeysuckle Clarens

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gasvryheid, vriendelikheid en uitstaande diens, uit die boonste rakke. Ongelooflike ontbyt elke oggend en het selfs in die koue nagte koekies by ons afgelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvene E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Vriendelike gasvryheid. Ek het bederf gevoel vandat ek by Honeysuckle gekom het tot ek weer vertrek het. Ek het die plattelandse vriendelikheid en die aandag wat daar aan elke aspek van my kuier en benodighede gegee is, het vir my uitgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderlik, mooi en sommer net lekker! Die plekkie is pragtig en skoon. Daar is meer as wat jy nodig het en die gasvrou, Mercia, is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer teruggaan as ons die geleentheid kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie geniet, voel of ons by ou vriende gekuier het. So joviaal en gasvry. Ons is voor die tyd op hoogte gehou deur 'n baie vriendelike Mercia. Ons is so vriendelik ontvang. Die huisie is pragtig en met smaak gemeubileer. Is voorsien van verskeidenheid koffies en tee. Tot 'n vars bottel vars plaasmelk. Praat nie eers van heerlike tuisgemaakte beskuit nie. Bossies blomme en baie spesiale bederfies. Kan sien alles word gedoen met liefde en omgee. Die ontbyt was heerlik wat buite in ons tuintjie voorgesit is. Ons sal definitief hulle aanbeveel en hulle weer besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Honeysuckle Clarens
Só baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg !!! Was absoluut 'n voorreg om julle lekker te kon bederf. Sien baie uit na jul volgende kuiertjie. Liefde vir julle.

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Ongelooflik lekker! Die mense is super gasvry. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die eenhede was ruim en netjies versorg. Dit het gevoel soos huis. Johan en Mercia het ons op elke moontlike manier ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Honeysuckle Clarens
Hannes, Baie dankie vir jul resensie, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Kom kuier asb sommer gou weer. Groete tuis.

Joey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Heerlik gebly, voel soos huis. Baie vriendelik ontvang, plekkie baie netjies, en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Honeysuckle Clarens
Wat 'n absolute voorreg om julle te kon ontmoet en heerlik te kon bederf. Kom kuier asb sommer gou weer. Groete tuis.

Edward V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Workshop smaakvol omskep in keurige akkommodasie. Ideale wegbreekplekkie aan die voete van die Maluti's. Lieflike akkommodasie met 'n ontbyt keurige voorberei soos min. Netjies en soon geriewe. Veilig parkering, 'n moet vir die stadsjapie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Honeysuckle Clarens
Edward, Só bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Was 'n voorreg om met julle te kon kuier en deel te maak van ons vriendekeing. Groete.

Elna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Bederf. Ons plekkie was pragtig. Ons is hartlik ontvang en is die hele tyd bederf. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Honeysuckle Clarens
Baie dankie vir die terugvoer, dit was absoluut 'n voorreg om as jul Gasvrou te kon optree. Kom loer gerus weer in vir 'n koppie koffie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8442613382a6d621261ca96764f27cea657c9472673764e41a382b4cfd4b75781657f780e8c2a8d894340e7b7e7db251bcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Van Reenen Street and Park Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.520165266006 28.419758054909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang