Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honne-Hemel: Oubaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melanie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Spacious place ideal for relaxing. We loved our stay at Honne-Hemel: Oubaas and came away feeling refreshed. It is very spacious and has comfortable beds. Our whole family relaxed during our stay. The view is amazing, and the one braai area is above the house and overlooks the town. Hondeklipbaai is a basic town, and it was good to get out of the rat race for a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Beautiful place, ideal location, superb hosts! We booked for one night on a road trip but ended up staying for two. We should have stayed for a week! It's an absolutely awesome place with superb hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker, net te kort. Lia het 'n baie aangename plekkie met 'n eie karakter in die area en omgewing waar dit is. Dit was 'n unieke ervaring. Ons sou baie langer gebly het as ons kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great location, especially in spring time. Long drive from Joburg but worth it. Great, the view was nice, wild flowers were amazing and the people were friendly. It would be nice if there was WiFi available. Gravel roads in good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Pragtige uitsigte, genoeg braaiplekke, netjiese kamers. Baie lekker gebly, dankie ook aan die eienaars vir hulle gasvryheid. Ongelukkig geen WiFi wat baie sou help as mens van die buiteland af kom om kontak te kan maak met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Peaceful stay in a lovely well-kept house. Peaceful 2-night stay. Hindeklip Baai is rather remote, which is what we were after. Lovely old house with a great sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Lekkerste lekker! Ons geniet dit vreeslik in die area en die park en die roetes wat mens kan ry! Die mense is vriendelik en daar is nie woorde vir die strand nie. Vars lug en vrede vir mens se siel. Ons het ongelukkig laat vertrek en Li was so hulpvaardig! Ons was baie dankbaar vir haar! Die blyplek is altyd skoon en netjies en ens slaap lekker warm! Veilig omhein vir die kinders! Ons het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Dit was so lekker, Tannie Lea is vriendelik en die huisie was wonderlik. Kinders was mal oor al die speelplek en ek kon gerus wees dat hulle veilig was die hele tyd. Dit was voorwaar een van die beste vakansiehuise waarin ek nog was. Dit was so lekker, Tannie Lea is vriendelik en die huisie was wonderlik. Kinders was mal oor al die speelplek en ek kon gerus wees dat hulle veilig was die hele tyd. Dit was voorwaar een van die beste vakansiehuise waarin ek nog was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker en eienaars is helse vriendelik. Baie rus in gekry en die locals is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 15, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5f993a20f83ebc8242fd072a87f4df3858044b4b842c2839d1859ef3beac10623e64d8b1d70a6770dd6372e262c5181797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 15 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.316117382531 17.277567386627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang