Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honne-Hemel: Oubaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Honne-Hemel: Oubaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melanie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G

Spacious place ideal for relaxing.

We loved our stay at Honne-Hemel: Oubaas and came away feeling refreshed. It is very spacious and has comfortable beds. Our whole family relaxed during our stay. The view is amazing, and the one braai area is above the house and overlooks the town. Hondeklipbaai is a basic town, and it was good to get out of the rat race for a while.

Christopher M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Beautiful place, ideal location, superb hosts!

We booked for one night on a road trip but ended up staying for two. We should have stayed for a week! It's an absolutely awesome place with superb hosts!

Rudolph K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph K

Baie lekker, net te kort.

Lia het 'n baie aangename plekkie met 'n eie karakter in die area en omgewing waar dit is. Dit was 'n unieke ervaring. Ons sou baie langer gebly het as ons kon.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Valerie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie B

Pragtige uitsigte, genoeg braaiplekke, netjiese kamers.

Baie lekker gebly, dankie ook aan die eienaars vir hulle gasvryheid. Ongelukkig geen WiFi wat baie sou help as mens van die buiteland af kom om kontak te kan maak met familie.

Nicole C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Lekkerste lekker!

Ons geniet dit vreeslik in die area en die park en die roetes wat mens kan ry! Die mense is vriendelik en daar is nie woorde vir die strand nie. Vars lug en vrede vir mens se siel. Ons het ongelukkig laat vertrek en Li was so hulpvaardig! Ons was baie dankbaar vir haar! Die blyplek is altyd skoon en netjies en ens slaap lekker warm! Veilig omhein vir die kinders! Ons het vreeslik lekker gebly!

Nicolette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Dit was so lekker, Tannie Lea is vriendelik en die huisie was wonderlik. Kinders was mal oor al die speelplek en ek kon gerus wees dat hulle veilig was die hele tyd. Dit was voorwaar een van die beste vakansiehuise waarin ek nog was.

Dit was so lekker, Tannie Lea is vriendelik en die huisie was wonderlik. Kinders was mal oor al die speelplek en ek kon gerus wees dat hulle veilig was die hele tyd. Dit was voorwaar een van die beste vakansiehuise waarin ek nog was.

Peet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Baie lekker en eienaars is helse vriendelik.

Baie rus in gekry en die locals is vriendelik.

Chris J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Baie kalm en rustig, jy kan net ontspan daar.

Mooi en skoon, die uitsig van hier is net om van te droom. Geniet net jou tyd by Oubaas.

Martin S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie rustig, ideaal vir ontspanning.

Baie netjies en goeie ligging met ’n pragtige uitsig.

Christine D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Wat 'n juweel!

Koos en Lia is wonderlike mense! Hulle het sowaar 'n ekstra myl gestap om alles vir ons gemaklik en lekker te maak. Alles was perfek skoon! Ons het die elektriese komberse en binnebraai veral geniet in die koue. Ons gaan beslis weer hier bly in die toekoms.

Nicole C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Son en see in die winter.

Ons het baie lekker gebly. Plek was mooi skoon en ons het baie welkom gevoel. Ons het ons privaatheid geniet en kon sommer net tuis voel. Ons het lekker warm geslaap al was ons in die hart van die winter daar. Pak maar lekker warm klere. Die dorpie is baie vriendelik en al was daar nie groot winkels nie kon ons tog 'n paar benodigdhede soos hout kry. Ons gaan vir seker weer gaan kuier en hoop om weer daar te bly!

Renske B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske B

Absoluut wonderlik en ontspanne.

Pragtige see uitsig en netjies. Die omgewing is veilig. Die huis is keurig ingerig vir 'n ontspanne en gesellige kuier.

Piet D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Net die beste.

Het baie lekker gebly, gebraai en gekuier, kan regtig aanbeveel. Oubaas het alles in wat jy benodig. Baie dankie, Koos en Lia, julle het ons bederf.

Wynand F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Hemel op aarde vir hond en mens!

Pragtige uitsig oor die baai.

Cathy S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S

Sielsalige wegbreek.

Ons groep van 6 vriende was aangenaam verras met heerlike atmosfeer, lekker binnebraai en ronde kuiertafel en goeie diens van Lea. Hoogtepunt was die Dop en Kreef restaurant. Moenie dit mis nie, kos, diens en vriendelikheid was uitsonderlik.

Wimpie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie R

Uitstekende fasiliteit, fantastiese uitsig, gasvry en vriendelike mense, heerlike seekos, medisyne vir die psige en siel.

Die huis is skoon goed onderhou met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Dit was 'n ongelooflike tyd, ons sal weer en weer gaan kuier. Dankie Koos en Lia.

Liesel P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P

Rustig en te kort.

Wonderlike plek en mense. Dis heerlik skoon en klein goedjies soos elektriese komberse was heerlik in die koue. Neem net genoeg drinkwater en kruideniers, daar is geen winkels.

Honne-Hemel: Oubaas se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer van ons huisie.
Net een regstelling: ek stuur algemene inligting oor die huis en die dorpie aan al ons gaste - hier is 'n winkel of 3- nou nie gelykstaande aan ons kettingwinkels nie. Hulle verskaf noodsaaklikhede, maar vars produkte is 'n probleem - altyd beter om saam te bring vir die kuier. Hondeklipbaai se water is brak en indien jou gestel nie gewoond is daaraan kan dit 'n probleem wees. Ons plaaslike gemeenskap gebruik dit daagliks, maar ons beveel aan dat gaste eie vooraad saambring, of by winkels en drankwinkel plaaslik koop.

Honne-Hemel: Oubaas
Anja P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P

Hemels, puik en uniek!

Baie besonderse verblyf met ekstra liefde aanmekaar gesit en die uitsig en ruimte vir kinders om te ontdek en speel.

Verna D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna D

Lekker kuierhuis.

Binnebraai met ronde tafel voor was ideaal vir die koue weer. Warm lakens op beddens was 'n baie lekker plus. Gerieflik en lekker groot.

Nimonét O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nimonét O

Sielskos.

Om jou stilte te vind en weer die aarde te waardeer wat jou Skepper vir jou gemaak het. Hierdie stukkie hemel laat jou weer besef wat dit is om mens te wees.

Santie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Die verblyf was 5-ster en word hoogs aanbeveel.

As jy op Hondeklipbaai wil vertoef, hoef jy nie verder as Honnehemel te soek nie. Die huis het 'n pragtige uitsig, is absoluut volledig toegerus, bring net kos en drank. 'n Mens voel baie veilig, selfs om alleen langs see te stap. Die dorpie is rêrig afgeleë en as stilte en rus jou wens is, is dit jou plek. Lia het ons baie tuis laat voel en die beskuit was 'n heerlike bonus, baie dankie. Ons sal definitief in die toekoms weer hier wil bly.

Yolande N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande N

Salig!

Dit was so 'n lekker ervaring om na jare weer die dorpie te besoek. Lekker ou herinneringe en weer nuwes gemaak in Lia en Koos se oulike seehuisie. Baie dankie vir die hartlike ontvangs en julle gasvryheid. Dit het alle verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer kom kuier.

Eugene A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A

Pragtige huis weg van die huis af.

Hierdie is 'n baie mooi woning, 'n huis weg van die huis met 'n pragtige uitsig oor die see. Hondeklipbaai se gemeenskap is ook baie vriendelik en rustig. 'n Mens kan sien dat die eienaars baie liefde in hierdie huis ingesit het met 'n groot gevoel van rustigheid en veiligheid en baie mooi en prakties gemeubileerd met 'n volle toegeruste kombuis. Siende dit winterstemperature was, was dit baie koud in Hondeklipbaai, maar die huis is so uitgerus dat niemand vir 'n oomblik onderdaks gebibber het van die koue nie! Die eienaars is baie vriendelik en tegemoedkomend! Ons kinders het dit ook vreeslik geniet en lekker geslaap met hul elektriese komberse en veilig gebaljaar in die groot erf. Ons sal definitief hierdie stukkie hemel aanbeveel en ons hoop om self ook weer binnekort terug te keer daarheen.

Ettiene T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene T

Lekker gebly maar kan vervelig raak.

Die verblyf is netjies en alles is daar wat nodig is. Vat maar extra toiletpapier saam want die verblyf word nie gediens gedurende die tyd nie. Kan gebeur dat daar geen TV is nie.

Charlet V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Fantasties.

Pragtige plek, goed toegerus met als wat ons kon nodig kry.

Evonne N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne N

Die elektriese komberse op die bed, was diep lekker, en see view awesome!

Fantastiese 2 dae op Hondeklipbaai gehad, ten spyte van 2 pap wiele sal ek vir seker weer Hondeklipbaai besoek. Ek sal met nog vriende wil gaan en ook ons fietse en stapsakke wil saamvat! Dis die ver ry en grondpad werd! Dop en Kreef Restaurant se vis en kreef was vars en diens tops, en see view is natuurlik bo-aan lys.

Andries K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries K

Interessant.

Eienaars was baie aangenaam en huis was ten volle toegerus vir wat ons nodig gehad het.

Rentia B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Die beste ooit.

Lia Viviers kan volpunte kry vir die manier wat sy die huis inrig. Sy maak voorsiening vir alles. Dit was heerlik om in so 'n goed versorgde huis te kon bly.

Honne-Hemel: Oubaas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. My dank aan Linda Fortuin, my getroue helper, sonder haar sou ek dit nie kon doen nie.

Honne-Hemel: Oubaas
Tom L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L

Baie mooi huis en uitsig en het baie lekker gekuier en gebly.

Volledige huis. Goeie waarde vir geld. Netjies, mooi uitsig en geriewe. Vriendelike eienaars. Ek kan dit aanbeveel.

Coleen K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen K

Fantasties.

As jy wil wegkom van als en almal en jou voete wil vind (en tien teen een nooit weer teruggaan huis toe nie) is hierdie die perfekte plek. Honne-Hemel is waarlik hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en nuwe dinge geleer. Ons het maar met swaar harte huis toe vertrek. Gasvryheid is uit die boonste rakke. Alles wat jy van 'n selfsorg-eenheid verlang en nog meer sal jy daar kry. Dis skoon en netjies en lekker ingerig. Ons beplan al aan die volgende vakansie. Baie dankie aan die eienaars vir al die moeite.

Lynette O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Uitstekend!

Lia en haar man was werklik interessante mense om te ontmoet. Hulle het ons dadelik laat welkom voel en ons gerus gestel. Dit is rustig en stil. Dit is 'n plek waar jy net kan stap en rustig vat. Dit sal beter wees as jy met 'n 4x4 daarnatoe ry. Die grond pad is lank en met tye baie sleg. Ek kan met 'n geruste hart se dit was baie lekker daar en beslis die geld werd.

Andre M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Heerlike verblyf. Aangename eienaars.

Huis baie aangenaam en goed toegerus (pasop net vir trappie na sitkamer). Geriewe en uitsig kan nie beter nie. Net jammer ons tydjie was so kort - het ten minste 5 dae nodig. Ons het Hondeklipbaai gekies as sentrale bestemming om blomme te gaan kyk in Skilpadpark - maar die blomme was so pragtig rondom Hondeklipbaai dat dit nie nodig was om na Skilpadpark te reis om te gaan kyk nie. Ry net langs die kus af in die rigting van Groenriviermond en daar is oorgenoeg om te sien en te waardeer.

Martin M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Die huis is baie goed toegerus en kyk uit oor die see.

Heerlike lapa wat ook op die see uitkyk. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en sal geen moeite ontsien om 'n mens se verblyf aangenaam te maak nie. Die erf is omhein so 'n mens kan jou hondjie saamvat.

Petrus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Absoluut wonderlik!

As mens wil wegbreek van almal en alles en net weer jou batterye wil herlaai is Honne-Hemel net die plek.

Honne-Hemel: Oubaas se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer - sit sommer n huppel in my stap! Ek moet ook darem my "rating " van ons gaste gee: 99% vir bedagsame, vriendelike, netjiese gaste wat ons huisie besoek - kan nie vir beter vra nie.

Honne-Hemel: Oubaas
Magda V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Nie net hemel vir honne! Ons het vir 3 aande gebly en het dit verskriklik geniet.

Die huis was baie netjies en daar was sowaar alles wat jy kon nodig kry! Die matrasse op die beddens was puik en nie dun spons goeters nie! Die sitkamer banke was baie gerieflik en nie reeds voos gesit nie! Die braaiers was mooi skoon! Die erf ook baie netjies. Die ligging van die huis is ook perfek. Ons het ook die voëlbad in die voortuin baie geniet. Dit was so lekker om die hele dorpie plat te stap en vele onvergeetlike stories raak te loop. Was baie spyt toe ons moes ry en nie langer kon bly nie! Julle sien ons beslis weer!

Bennie H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

Baie skoon, netjiese, gerieflike en rustige verblyf! Die mooi uitsig is 'n bonus!

Koos en Lia se gasvryheid het die kuiertjie soveel lekkerder gemaak!

Yolande B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Onvergeetlik!

Die uitsig is ongelooflik. Die huis het alles en nog meer wat jy sou nodig hê, en die mense is mense-mense!

Gary B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

A lovely braai area with sea view.

The owner was extremely helpful and washed our clothes at no extra charge as the washing machine was broken. The braai area is stunning and even has an outside toilet and sink. A minor complaint was that DStv was not working. We had a most enjoyable stay and will be back.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 15, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5f993a20f83ebc8242fd072a87f4df3858044b4b842c2839d1859ef3beac10623e64d8b1d70a6770dd6372e262c5181797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 15 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.316117382531 17.277567386627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang