Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honne-Hemel: Oubaas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 15, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n entjie se stap van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer, en 2 enkelbeddens in elk van die ander 2 slaapkamers. Die en suite-badkamer het net 'n stort en die tweede, aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, breekware en kookgerei asook braaigereedskap. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 sitplekke en 'n lieflike vuurmaakplek.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dubbeldeure wat oopmaak op 'n buitenste braai-patio met 'n see-uitsig. Daar is nog 'n braai-area met 'n buitetoilet, 'n toesluitmotorhuis en die perseel is ten volle omhein wat dit veilig maak vir kinders.

Tydens spitsseisoen kan water min raak, so ons vra gaste om spaarsamig te werk te gaan. Die krag kan ook soms onverwags af gaan.

Hondeklipbaai is sowat 90 km vanaf Garies via 'n grondpad en 200 km vanaf Springbok. Die naaste vulstasie is in Koingnaas, 22 km ver. Hondeklipbaai het 'n slaghuisie, bakkery, drankwinkel, restaurante en 2 algemene handelaars vir basiese benodigdhede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Melanie G
Gesin met tieners
5.0
Spacious place ideal for relaxing. We loved our stay at Honne-Hemel: Oubaas and came away feeling refreshed. It is very spacious and ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Christopher M
Saam met vriende
5.0
Beautiful place, ideal location, superb hosts! We booked for one night on a road trip but ended up staying for two. We should have stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Rudolph K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, net te kort. Lia het 'n baie aangename plekkie met 'n eie karakter in die area en omgewing waar dit is. Dit was 'n unieke ervaring. Ons s...
Sien meer
Okt 2023
Valerie B
Saam met vriende
4.6
Pragtige uitsigte, genoeg braaiplekke, netjiese kamers. Baie lekker gebly, dankie ook aan die eienaars vir hulle gasvryheid. Ongelukkig geen WiFi wat ...
Sien meer
Feb 2024
Nicole C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste lekker! Ons geniet dit vreeslik in die area en die park en die roetes wat mens kan ry! Die mense is vriendelik en daar is nie woorde vir die...
Sien meer
Aug 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofweg 15, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Honne-Hemel: Oubaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 15, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5f993a20f83ebc8242fd072a87f4df3858044b4b842c2839d1859ef3beac10623e64d8b1d70a6770dd6372e262c5181797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 15 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.316117382531 17.277567386627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang