Honne-Pondokkies
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap