Hoofkantoor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboomstraat 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hoofkantoor is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos en is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. 'n TV met sommige DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n leefarea met 'n binnebraai en 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Die woonstel het 'n omsetter wat krag tydens beurtkrag voorsien.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie woonstel is naby Hartenbos se hoofstrand, ongeveer 300 m vanaf 'n oefenbof en binne 'n 3 km radius van al die plaaslike besienswaardighede in Hartenbos.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Witteboomstraat 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboomstraat 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang