Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofstraat 100

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 814 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Hoofstraat 100 is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Agulhas in die Overbergstreek en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien dit net oorkant 'n klipperige strand is.

Dié eiendom kan tot 9 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers asook 'n mezzanine met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad is beskikbaar in die tweede badkamer asook 'n gasgeiser. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea van die huis beskik oor 'n kombuis asook 'n oopplan-sitkamer en braai-area. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Tuimeldroër en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV asook 'n etenstafel in die braai-area.

Deur die stapeldeure is daar 'n tuin met buitebraaigeriewe asook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Hoofstraat 100
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoofstraat 100 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fbf4586237c86e7319d7d29dcdbc7ad5c831b9450e8a7d123b23a5c2221941d088fc16070e6d8d9b3f81bc6f5ff60e0a289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 100 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.822892769895 20.020498935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang