Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Verishna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en netjies ingerig. Uit die boeke! Het verskriklik lekker gebly. Puik ontvangs en akkommodasie van spesiale versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Regte plaasgevoel met als wat jy nodig het. Definitief waarde vir geld en baie bekostigbaar. Skoon en netjiese verblyf. Rustige wegbreek in die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties! Was heerlik ingerig en het baie lekker gebly! Was baie koud in die aand, so dankbaar vir die ekstra komberse, warm laken en verwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtig skoon, gesellig, netjies & goed toegerus. Heerlike kuierdek. Was verras! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-mari B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker geslaap. Skoon en netjiese verblyf. Dit was 'n besonderse lekker oorslaapplek. Baie volledig toegerus, selfs vir die winter. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en gemaklik. Die boomhuis is baie mooi en modern uitgelê. Die ligging is lieflik in die boom met lekker koelte van die takke en blare. Die bed is gemaklik en die kombuis het alles wat 'n mens benodig. Die dek bied 'n lieflike uitsig. Dit is jammer dat daar nie 'n lekker bankie of gemaklike stoele is op die dek om te sit nie. Die reuk van die boorgatwater is ook 'n minder aantreklike verassing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun R
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jun 2024

Needs some work, but has massive potential! Nice view, was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Jana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies, skoon en gerieflik! Baie netjies, skoon en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waynne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik, ontspannende ligging. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Enige navrae word vinnig gevolg deur 'n antwoord. Woonplek is uniek en skep 'n baie lekker rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Regtig awesome! Baie lekker gebly, wonderlik om wakker te word met een van die beste sonopkomste en die skape wat jou verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b359c4391a3cca8dda1b4b0b21f8be6a51a99023cb00597bb17adef8e8acc4083cadee9766477cb65c71b5d4decded1f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang