Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Oak Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Fantasties!

Was heerlik ingerig en het baie lekker gebly! Was baie koud in die aand, so dankbaar vir die ekstra komberse, warm laken en verwarmer.

Boet C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet C

Pragtig skoon, gesellig, netjies & goed toegerus. Heerlike kuierdek. Was verras!

Ons het heerlik gebly.

Jana C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana C

Baie netjies, skoon en gerieflik!

Baie netjies, skoon en gerieflik!

Lynn-mari B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn-mari B

Baie lekker geslaap. Skoon en netjiese verblyf.

Dit was 'n besonderse lekker oorslaapplek. Baie volledig toegerus, selfs vir die winter. Sal dit beslis aanbeveel.

Michelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Rustig en gemaklik.

Die boomhuis is baie mooi en modern uitgelê. Die ligging is lieflik in die boom met lekker koelte van die takke en blare. Die bed is gemaklik en die kombuis het alles wat 'n mens benodig. Die dek bied 'n lieflike uitsig. Dit is jammer dat daar nie 'n lekker bankie of gemaklike stoele is op die dek om te sit nie. Die reuk van die boorgatwater is ook 'n minder aantreklike verassing.

Shaun R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun R

Needs some work, but has massive potential!

Nice view, was comfortable.

Waynne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waynne M

Gerieflik, ontspannende ligging.

Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Enige navrae word vinnig gevolg deur 'n antwoord. Woonplek is uniek en skep 'n baie lekker rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Theo A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A

Regtig awesome!

Baie lekker gebly, wonderlik om wakker te word met een van die beste sonopkomste en die skape wat jou verwelkom.

Ruan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Coolste boomhuis ooit.

Dit was 'n fantastiese besoek gewees, ek sal enige iemand aanraai om hier 'n draai te maak, of oor te slaap as jy op pad is iewers heen. Dis baie mooi, dis netjies, en dis baie skoon. Dis 'n baie mooi plek met so 'n mooi uitsig om jou vroegoggend-koffie te geniet. Daar is die oulikste skaaphond, Riley, en sy is so oulik en maak die besoek sommer soveel meer spesiaal. Ek sal enige iemand aanraai om 'n draai te maak en 'n aand oor te slaap by Hoog in die Takke. Hierdie was verseker vir my een vir die boeke.

Neil W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W

Peace and quiet.

Quiet locations have beautiful views. neat tidy very nicely decorated definitely value for money.

Jenine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine V

Absoluut ongelooflik.

Rustig, mooi en ontspan so baie. Dis al wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Kinders het dit geniet, want die boomhuis is 'n avontuur. Sal defintief weer die plek bepreek!

Abel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel P

Baie lekker, skoon en netjies.

Sien sterre.

Sonja B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Baie rustig, netjies en skoon.

Huislik, pragtige uitsig, netjies en skoon.

Thariza V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thariza V

Uitstekend, veilig en baie netjies.

Uitstekende diens, waarde vir geld, baie netjies en mooi asook veilige omgewing. Ons het vir 5 weke daar gebly. Wat 'n aangename ondervinding. Sal vir seker weer teruggaan.

Andries K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Rustige, luukse, unieke wegbreek in die Vrystaat.

Ons was so beïndruk met die goeie diens, netheid, vyfster gehaltetoerusting, skoon beddegoed, mooiste detail in die plekkie. Selfs 'n TV met werkende Internet. Ons het die plekkie so baie geniet. Hoog in die Takke het selfs vir ons baba die mooiste kot voorsien met beddegoedjies - so netjies. Seep, 'n liggie vir loadshedding, regtig alles wat ons kon nodig he. Ons sal verseker weer soontoe wil gaan. Ons kan oor niks kla nie. Wat 'n wonderlike ervaring.

Zoe A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe A

Rustige kuier met 'n pragtige uitsig. Die boomhuiskuier was 'n unieke ervaring.

Dit was 'n heerlike, rustige en unieke ervaring. Die uitsig was fantasties. Ons kon perde, skape, beeste en hoenders sien en hoor. Ons het die kuier geniet!

Lettie Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Oornag op pad terug huis toe.

Lieflike plekkie, wou graag op die dek sit, maar die wind het ongelukkig vreeslik gewaai. Het baie lekker geslaap, sal beslis weer daar kan oorbly.

Susan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

Baie gerieflik. Goed toegerus. Goed geleë. Lieflike omgewing.

Gasvrou is maklik bereikbaar. Goeie voorsiening gemaak vir beurtkrag onderbrekings. In- en uitklok was heeltemal probleemvry. Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie.

Barney D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D

Baie gemaklik, netjies en rustig.

Die verblyf was baie gerieflik en baie skoon en netjies. Alles wat benodig word is beskikbaar en daar word voorsiening gemaak vir loadshedding benodighede. Jou gemak en veiligheid is belangrik vir die eienaar en is dadelik beskikbaar om hulp te verleen in enige omstandighede. Ek beveel die verblyf aan en sal beslis weer daar aanklop.

Karla P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla P

Baie netjies en gemaklik, met alles wat 'n mens nodig het. Beslis waarde vir geld.

Sien sterre.

Stephanus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B

Mooi uitsig en lekker stil gewees.

Oulike, romantiese boomhuis-huisie.

Piet U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet U

Iets anders en buitegewoon.

Dit was heerlik, heeltemal iets anders. Die swael reuk in die water was nie so lekker nie, maar ons het lekker gebly.

Morne S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S

My mense het lekker daar oornag. Vriendelike diens gewees.

Al wat my mense wel genoem het wat daar oorgebly het, sê dat as jy die shower water oopmaak het dit 'n ongename reuk gehad.

Natasha V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Iets anders.

Die plekkie is baie oulik en anders as gewone verblyfplekke. Die boomhuis-gevoel was lekker gewees. Het ook nie koud gekry nie, was die dag in Reitz baie koud gewees. Sal weer daar bly in die toekoms as ons in Reitz moet oornag.

Willem J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem J

Rustig.

Lekker rustig. Lekker om so vêr uit te kyk as jy op die stoep sit.

James V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Lekker!

Baie goeie diens! Extra moeite en gemaklik! Dankie, dankie.

Sonja B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Gerieflik, netjies en goed ingerig.

Die huis is uniek en was waarlik 'n avontuur vir ons twee kleinkinders. Pragtige uitsig vanaf die dekke. Plekkie is netjies en goed ingerig.

Anel T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel T

Ek en my kinders was vir die naweek in Reitz om my pa in die ouetehuis te besoek.

Ek was aangenaam verras met Hoog in die Takke, baie goeie waarde vir geld, ons het dit baie geniet om daar tuis te gaan en sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly vir 'n naweek.

Karin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

We enjoyed our time there very much. Hope to go soon.

Just the place for a good rest, peaceful with the sound of farm animals in the distance and chirping birds in the trees. A good experience.

Megan A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Charming place!

I would like to thank the owners for the lovely experience we had staying here! The place was so neat and tidy and very charming. We loved that the house was built around the tree. Overal, I would definitely recommend this place to future travelers!

Jaco O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar gaan bly.

Wilmarie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie A

Dit is baie mooi en skoon. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ek en my gesin is heeltemal tevrede met die slaapplek. Ons het lekker geslaap en die wegbreek geniet. Dankie vir so mooi plekkie, sal enige tyd terug gaan.

Susan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Definitief ietsie anders as 'n normale wegbreek.

As jy uit die stad wil wegkom en net wil ontspan, is Hoog in die Takke die plek om te rus en die batterye te herlaai. So bietjie die aarde verlaat en vanaf die boomhuis die wêreld uit 'n ander oogpunt te sien. Uitstekend, baie dankie.

Elaine E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Oulik en goed toegerus.

Mooi boomhuis met alles wat mens nodig het, self 'n vriendelike kollie - Riley - wat jou sommer laat tuis voel.

Rialda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Die oulikste plekkie!

Die plekkie is baie oulik toegerus en dit is regtig cute. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus. Alles wat jy gaan benodig is daar. Ons sal weer daar gaan bly. Gaan bly gerus daar as jy in die omgewing is.

Thabiso M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Very lovely for some time out of the city.

I would definitely visit again.

Marlize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Baie netjies en skoon akkommodasie.

Eenheid is goed toegerus met wat jy nodig het. Wonderlik skoon en netjies. Ariska is vriendelik en behulpsaam en het seker gemaak ons voel tuis. Sal Hoog in die Takke definitief aanbeveel.

Jackie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Iets anders, perfek vir 'n nag of twee.

Ons het net vir 1 nag gebly om 'n partytjie in die dorp by te woon. Die plekkie is lekker privaat en het 'n rustige atmosfeer. Ariska was goed georganiseerd, ons het presies geweet wat om te verwag en het alles gehad wat ons benodig het. Net die badkamerdeur wat nie behoorlik kon toe nie het bietjie gepla. Hulle kan gerus nog 'n boomhuis of twee aanbou!

Jacobus D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Rustige area en iets anders as om in 'n gastehuis te wees.

Was nie daar vir toerisme maar begrafnis.

Alecia A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alecia A

Die verblyf is netjies en baie ougat, het bitter lekker in die boom huis gebly!

Die boomhuis is 'n baie unieke en lekker verblyfervaring, alles is netjies en die eienaar reageer vinnig en is baie vriendelik. Het 'n baie aangename naweek gehad!

Oak Ridge se terugvoer

Hallo Alicia,

Was so lekker om gawe mense soos julle te kon huisves.
Dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien mekaar gou weer.

Oak Ridge
Eben P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben P

Aangenaam verras.

Hoog in die Takke was 'n lekker verandering van die normaal. Al die normale geriewe was beskikbaar en baie netjies. Ons was 'n gesin van 5 en het genoeg slaap en leefruimte gehad. Ongelukkig weens die weer kon ons nie die dek geniet nie, maar binne was dit heel gemaklik en warm. Sal definitief dit voorstel vir toekomstige reisigers.

Martie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Dit was 'n buitengewone, avontuurlike verblyf! Uniek! Alhoewel dit heerlik was, het die volgende tog gepla: Ons was 2 volwassenes, net een stel handdoeke, minimum voorraad van koffie, suiker en versoeters het ontbreek, skoonmaakdiens tydens ons afwesigheid sou ook gehelp het.

Die oop- en toemaak van die hek het ook gepla. Remote control sal beslis gehelp het. Bespreek asb. vir volgende jaar, vir die duur van die skou!

Oak Ridge se terugvoer

Goeie dag Martie -
Ek vra onverskoning ivm die handoeke,

Ons bied ongelukkig nie koffie/tee en suiker nie , omrede ons vol self catering is.

Ons sal ook plan sien met n hek motor, dankie vir die voorstel.

Oak Ridge
Wade S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wade S

A great stay in a luxury tree house.

This tree house has everything you need at an affordable price. It's very comfortable and spacious, and I would definitely recommend Hoog in die Takke.

Oak Ridge se terugvoer

Hello Wade ,
Thank you for the great review!

Oak Ridge
Rolene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene S

Baie Lekker Knus bly plekkie

Ideale oornag plekkie vir die gesin. Pragtige uitsig van die dek na die berge.

Oak Ridge se terugvoer

Hallo Rolene,

Dankie vir die mooi resensie, ons is so bly julle het julle tydjie hier geniet.
Hoop ons sien mekaar gou weer.

Oak Ridge
Jeanre B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

Perfekte oorslaap oppad oos london tor

Perfek ingerig, met meer as wat jy werklik nodig het. Die afronding en ekstra's in die huis het gemaak dat ek sommer tuis voel.

Oak Ridge se terugvoer

Hallo JD,

Dankie vir die mooi resensie, hoop ons sien mekaar gou weer.

Oak Ridge
Tefo K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tefo K

Excellent

Excellent stay and enjoyed

Oak Ridge se terugvoer

Hello Tefo,

Glad you enjoyed your stay, hope to see you again soon.

Oak Ridge
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b359c4391a3cca8dda1b4b0b21f8be6a51a99023cb00597bb17adef8e8acc4083cadee9766477cb65c71b5d4decded1f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang