Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Ridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak Ridge is 'n gerieflike boomhuis in Reitz in die Vrystaat.

Dié versteekte juweel is geskik vir 4 gaste en het 'n oopplan-slaaparea, -leefarea en -eetarea, asook 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die leefarea het 'n TV met Netflix, 'n etenstafel en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Dié boomhuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers. Dit is in die buitewyke van die dorp en het 'n rustige atmosfeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christine S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Was heerlik ingerig en het baie lekker gebly! Was baie koud in die aand, so dankbaar vir die ekstra komberse, warm laken en verwarmer.
Jun 2024
Boet C
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig skoon, gesellig, netjies & goed toegerus. Heerlike kuierdek. Was verras! Ons het heerlik gebly.
Jan 2024
Jana C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik! Baie netjies, skoon en gerieflik!
Sep 2023
Waynne M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ontspannende ligging. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Enige navrae word vinnig gevolg deur 'n antwoord. Woonplek is uniek en skep...
Sien meer
Aug 2023
Theo A
Gesin met klein kinders
5.0
Regtig awesome! Baie lekker gebly, wonderlik om wakker te word met een van die beste sonopkomste en die skape wat jou verwelkom.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Oak Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b359c4391a3cca8dda1b4b0b21f8be6a51a99023cb00597bb17adef8e8acc4083cadee9766477cb65c71b5d4decded1f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang