Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogeind Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Hoogeind Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariette G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig! Skoon en netjiese kamers.

Baie lekker gebly en kan Hoogeind beslis aanbeveel.

Elsabè M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè M

Ons het heerlik gebly by Hoogeind Manor. Dit was baie gerieflik gewees.

Sien sterre.

Conrad B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Baie mooi plek, als wat nodig is vir die verblyf, goeie diens.

Net 1 dag besigheidsbesoek, net die 1 nag oorgebly, net oorslaap, nie kuier, nie kans gekry om die plek mooi te besigtig, maar baie mooi landgoed en geboue. Die kamer is funksioneel met als wat mens voor kan vra of nodig kry. Baie goeie diens en kommunikasie vir inboekproses. sal beslis graag weer hier bly vir volgende besoek.

Maronel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maronel D

Pleasant.

Sit asb. floating shelves in badkamer.

Renata K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renata K

Ideaal vir oornag.

Was lekker rustig en lekker gebly.

James M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Quiet and serene location, but also close to the N2.

Such a beautiful estate and the rooms were spotless and the staff so accommodating. If only their coffee shop and breakfast were available on the weekend, we would have paid for breakfast for our group. Really my only complaint which really isn't a deterrent to going back there to stay again and again.

Joppie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joppie F

Hoogeind Manor is ideaal vir persone wat een aand oornag en net wil kom ontspan.

Fantastiese uitsig en pragtige omgewing en 'n baie ontspanne atmosfeer. Sal definitief weer daar oornag.

Kayla S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayla S

Pragtige plek. Skoon kamers.

Water is 'n probleem soos aangedui met beurtkrag. Kamer het definitief 'n venster nodig, want dit was baie warm. Daar behoort iemand aan diens by hek te wees wanneer daar 'n troue is.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maylene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene S

Baie dankie!

Die plek was perfek vir 'n wegbreek van alles en almal. Dit was so rustig. Presies wat ek nodig gehad het.

Steve M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

Amazing place with friendly and helpful staff.

Thanks to all involved for making it special.

Shelley R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley R

We enjoyed the stay as a family with adult children. Great location and accessibility. Rooms very compact but with all needed.

More suitable for short stays!

Gert H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Baie gerieflik.

Mooi omgewing en naby hoofweg en see.

Roxanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne S

Netjies en gemaklik.

Sal graag 'n lugverkoeler verkies het in die kamer. Die klein waaier wat daar was het nie gehelp en die kamer het ook nie enige vensters nie.

Riaan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Gemaklik, waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige omgewing en gemaklike kamers. Daar was ongelukkig geen diens Vrydag en Saterdag nie, maar die prys het opgemaak daarvoor.

Christo G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Die ligging is perfek; naby strand en wynroetes.

Het lekker gebly, sal hoogs aanbeveel vir vriende ens.

Amber R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amber R

Besigheid gebruik.

Diens was goed, beddens is gemaklik, goed vir 'n kort vakansie of besigheidsoorslaap.

Marius N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Netjies en goeie ligging.

Kamer 1 waarin ons gebly het, het 'n vreeslike muwwe reuk gehad en badkamer 'n rioolreuk. As gevolg van uitleg van kamer is daar geen vensters nie dws geen trek om behoorlike ventilasie te verkry nie. Kamer 2 was egter perfek. Hoogeind is baie goed geleë en ek sal weer daar bly, maar nie in kamer 1 nie.

Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul B

Lekker gebly, maar geen diens.

Lekker gebly, net geen diens gehad nie. Niemand om ons te verwelkom nie. Was enigste gaste, niemand om kamer op te maak. Ook geen koffie in die kamer nie.

Francois R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Waarde vir geld.

Baie moeite met veiligheid gedoen gegewe die ligging. Kantoorure maak dit moeilik om enige personeel te ontmoet vir inteken. Dit was egter nie 'n probleem nie. WiFi-sein was sterk maar die internet was van tyd tot af, soms vir lang tye aaneen. 'n Aircon sou die verblyf baie gemakliker gemaak het. Die manier waarop die kamers uitgelê is maak dat kamers moeilik afkoel. Kamer 1, 2, 3.

Omar A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omar A

My stay was good, real value for money.

The manager waited for me as I was a bit late. I found that very helpful. Will definitely recommend the establishment. Thank you.

Karen G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Gemaklik, naby alles en bereid om aanpasbaar te wees.

Baie bekostigbaar, gemaklik, veilig en gerieflik. Hulle was vriendelik en aanpasbaar om aan my behoeftes te voorsien. Kan beslis aanbeveel.

Marius W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Baie vriendelike personeel, en goeie waarde vir geld!

Ek beveel hierdie blyplek met graagte aan - vriendelike en hulpvaardige personeel, veral Kim het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak! Goeie waarde vir geld.

Liza N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Kalmte en rus in die middel van die stad.

Perfekte plek vir oorslaap, sal dit weer gebruik.

Liana S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana S

Beautiful accommodation and perfect location.

Unfortunately they started cutting the grass early in the morning which was terribly noisy. The gentleman cutting the grass was so rude. He couldn't wait for us to just put our luggage in the car. He kept on cutting the grass close to us which leaded to us and our luggage being full of dust.

Dominique B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dominique B

It suited my needs as I was there for under 12 hours, but the risk of not having water due to loadshedding isn't great.

I booked Hoogeind because it was on route to Hermanus and only 30 minutes from the airport, so I could still arrive just before it got dark. I would recommend it to anyone doing the same as me. The only negative was that if the power goes, so does the water! You are warned, but I was lucky there was no loadshedding, but it wouldn't have been a good experience if there was no electricity and no water.

Wesley H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley H

Flippen awesome.

Amazing view and friendly staff, the manor is gorgeous. 10/10 would stay again.

Ansie W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W

Dit was 'n ongelooflike lekker venue en sal definitief weer gebruik.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die kragonderbreking was ongerieflik. Buitengewoon baie vlieë en muskiete. Hulle kan gerus traps stel vir vlieë buite en muskietvangers. Daar is nie lugverkoeling of waaiers nie, dus moes ons die vensters oopmaak by die cottages vir ventilasie. Die kamers by die venue baie netjies en goed toegerus.

Louis F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Fantasties! Baie dankie.

Puik. Baie Dankie. Paradys in Somerset-Wes.

Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Puik en baie mooi.

Dit is 'n fantastiese plek om te bly, ek verlang na my volgende besoek.

Johan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie baie vriendelik.

Ek dink dit is 'n droomplek en baie billik geprys. Ontbyt was fantasties. Kamers net baie klein.

Sean T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean T

Baie netjies en baie vriendelike ontvangs, sal beslis weer bespreek met my volgende reis na Kaapstad.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jetske F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jetske F

Doodgewoon.

Doodgewoon, niks om oor huis toe te skryf nie. Geen uitsig. Huisie weggesteek agter ander personeelhuisies in die hoek van 'n groot perseel. Geen TV. Baie vlieë. Blaffende hond by kamervensters. Darem was veiligheid 'n groot prioriteit.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Fantastiese uitsignen baie rustige atmosfeer.

Baie dankie vir julle gasvryheid en bereidwilligheid om my versoek te akkommodeer om bietjie later uit te boek. 'n Asemrowende uitsig. Sal julle enige tyd aanbeveel.

Matilda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Baie gasvry en vriendelike diens. Baie netjies. Heerlike oornag.

Baie gasvry. Perfekte oornag fasiliteit. Baie mooi akkommodasie. Alles was perfek.

Cor V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor V

Heerlik rustig.

Dit was sowaar heerlik om daar te kon ontspan. Dis ‘n bietjie ver van Stellenbosch af, maar die feit dat dit so mooi en rustig is maak op daarvoor.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mondeor-weg 88, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JjXq6zcFgNboSRTkOokE4XoHNA1utmi3f6AH0SBfPrfB4uN1R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 88 Mondeor Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.119049350669 18.886496193146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang