Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogeind Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Mariette G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig! Skoon en netjiese kamers. Baie lekker gebly en kan Hoogeind beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabè M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gebly by Hoogeind Manor. Dit was baie gerieflik gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie mooi plek, als wat nodig is vir die verblyf, goeie diens. Net 1 dag besigheidsbesoek, net die 1 nag oorgebly, net oorslaap, nie kuier, nie kans gekry om die plek mooi te besigtig, maar baie mooi landgoed en geboue. Die kamer is funksioneel met als wat mens voor kan vra of nodig kry. Baie goeie diens en kommunikasie vir inboekproses. sal beslis graag weer hier bly vir volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Aangenaam. Sit asb. floating shelves in badkamer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Ideaal vir oornag. Was lekker rustig en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James M
1 nag
5.0
Feb 2023

Quiet and serene location, but also close to the N2. Such a beautiful estate and the rooms were spotless and the staff so accommodating. If only their coffee shop and breakfast were available on the weekend, we would have paid for breakfast for our group. Really my only complaint which really isn't a deterrent to going back there to stay again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joppie F
1 nag
4.8
Mei 2023

Hoogeind Manor is ideaal vir persone wat een aand oornag en net wil kom ontspan. Fantastiese uitsig en pragtige omgewing en 'n baie ontspanne atmosfeer. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Pragtige plek. Skoon kamers. Water is 'n probleem soos aangedui met beurtkrag. Kamer het definitief 'n venster nodig, want dit was baie warm. Daar behoort iemand aan diens by hek te wees wanneer daar 'n troue is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maylene S
1 nag
5.0
Okt 2022

Baie dankie! Die plek was perfek vir 'n wegbreek van alles en almal. Dit was so rustig. Presies wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mondeor-weg 88, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JjXq6zcFgNboSRTkOokE4XoHNA1utmi3f6AH0SBfPrfB4uN1R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 88 Mondeor Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.119049350669 18.886496193146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang