Hoogeland's Wood Cabins
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoogeland's Wood Cabins bied verblyf in rustieke hutte op 'n kleinhoewe waar gaste die natuurskoon en die plaaslewe kan geniet. Die eiendom is op die Penhill Landgoed naby Eersterivier in Kaapstad se noordelike voorstede.
Die kleinhoewe waar die hutte geleë is, is aan die teenoorgestelde kant van die hoofhuis en gaste het privaatheid.
Verblyf word in 2 hutte met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Elke hut het 'n koninggrootte-bed, 'n buitestort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke hut het 'n Kol-Kol-warmbad op die dek.
Penhill is op die grens van Stellenbosch en daar is heelwat kleinhoewes. Dit bied toegang tot Somerset-Wes en talle wynplase in die omgewing.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Valentino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoogeland's Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-weg 9, Penhill Landgoed, Eersterivier, 7100, Wes-Kaap