Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogland Spa Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Fatima E
1 nag
4.2
Mrt 2022

Had a very pleasant stay. Nice amenities to keep the kids busy. The apartment was well equipped with everything u need. The light switch in the main bedroom needs to be fixed though. Bathroom door does not lock. No coffee table as in the pictures. generally had a good stay. Would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmachuene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

We enjoyed our time stay at your place. Everything was well organized and a nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engelie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Beslis 'n gemaklike plek vir 'n gesin met kleiner kinders (myne is 10). Die oord se fasiliteite is basies, maar netjies, skoon en ruim. My enkelkind het maats gemaak, wat 'n plus is. Die speletjieskamer en swembaddens is lieflik - ons was nie eens elders heen vir die twee dae nie. Ons WiFi was flou, maar die oordbestuurder was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rea S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

It was awesome. We enjoyed ourselves and the convenience of everything around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Heerlike plekkie! Skoon en netjies toegeruste plekkie - ideale selfsorgeenhede. Swembaddens baie mooi instandgehou. Almal wat daar werk is baie vriendelik en ywerig om jou tyd daar so gemaklik as moontlik te maak. Lekker naby aan die winkels - sommer loopafstand. Veilig. Onderdakparkering. Baie goeie waarde vir geld - sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Hoogland Spa Resort
Hallo Adri, baie baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te sien Groete

Stefan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2020

Delightfully relaxing. Lovely pool area, nice chalets and very close to all the necessary amenities. Warm pool is Jacuzzi-ish in size and heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2020

Fun. Fun. Fun. The place is the place to be. Neat, staff are friendly. I would go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anrio K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was fantasties met 'n mooi view. Ons het dit regtig geniet, my seun veral, hy was heeldag in swembad en wou nie eers Warmbaths resort toe gaan. So sal dit regtig aanbeveel,dit was rustig en het lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dikeledi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Perfect holiday thanks to Hoogland Spa Family Resort. We really enjoyed our stay at Hoogland Spa Family Resort. Staff was so welcoming and knowledgeable. As for the kids games, it came as a surprise to us. The cleanliness was out of this world, definitely going back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Dit was awesome. Die plek is mooi skoon en geriewe vir oud en jonk. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R978
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R978
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lunaweg 45, Warmbad, 0481, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3387b599f87dd72d7f7352ea993697133c46b5e5273c9ebc5aa013bc76a4df0b99ba89df10a3dcdbe6a9e8c82e32fd953ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 45 Luna Road Warmbaths 0481 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.8836 28.29138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang