Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogland Spa Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Hoogland Spa Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fatima E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima E

Had a very pleasant stay. Nice amenities to keep the kids busy.

The apartment was well equipped with everything u need. The light switch in the main bedroom needs to be fixed though. Bathroom door does not lock. No coffee table as in the pictures. generally had a good stay. Would recommend it.

Mmachuene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmachuene K

We enjoyed our time stay at your place.

Everything was well organized and a nice place to stay.

Engelie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engelie O

Beslis 'n gemaklike plek vir 'n gesin met kleiner kinders (myne is 10).

Die oord se fasiliteite is basies, maar netjies, skoon en ruim. My enkelkind het maats gemaak, wat 'n plus is. Die speletjieskamer en swembaddens is lieflik - ons was nie eens elders heen vir die twee dae nie. Ons WiFi was flou, maar die oordbestuurder was baie hulpvaardig.

Rea S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rea S

It was awesome.

We enjoyed ourselves and the convenience of everything around.

Adri V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Heerlike plekkie!

Skoon en netjies toegeruste plekkie - ideale selfsorgeenhede. Swembaddens baie mooi instandgehou. Almal wat daar werk is baie vriendelik en ywerig om jou tyd daar so gemaklik as moontlik te maak. Lekker naby aan die winkels - sommer loopafstand. Veilig. Onderdakparkering. Baie goeie waarde vir geld - sal beslis weer hier bly.

Hoogland Spa Resort se terugvoer

Hallo Adri,

baie baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te sien

Groete

Hoogland Spa Resort
Stefan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan L

Delightfully relaxing.

Lovely pool area, nice chalets and very close to all the necessary amenities. Warm pool is Jacuzzi-ish in size and heat.

Patricia T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia T

Fun. Fun. Fun.

The place is the place to be. Neat, staff are friendly. I would go back again.

Anrio K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrio K

Dit was fantasties met 'n mooi view.

Ons het dit regtig geniet, my seun veral, hy was heeldag in swembad en wou nie eers Warmbaths resort toe gaan. So sal dit regtig aanbeveel,dit was rustig en het lekker ontspan.

Dikeledi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Perfect holiday thanks to Hoogland Spa Family Resort.

We really enjoyed our stay at Hoogland Spa Family Resort. Staff was so welcoming and knowledgeable. As for the kids games, it came as a surprise to us. The cleanliness was out of this world, definitely going back next year.

Tania L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Dit was awesome. Die plek is mooi skoon en geriewe vir oud en jonk.

Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Max M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

The staying there was awesome.

The place is clean, quiet and private.

Laurence En Erica K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence En Erica K

Rustig en vriendelike diens.

Spa diens was fantasties en ons het lekker gerus!

Theresa J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa J

Lekker en ontspanne.

Ek sal beslis weer by Hoogland gaan ontspan. En die spa was beslis die moeite werd.

Alvin G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alvin G

Enjoyed the warm pool in the evenings.

Although the location is far inland the destination is beautiful. Enjoyed ourselves in abundance especially in the warm bath resorts that was within walking distance. Also, the shops and restaurants were within arms length. Really had a fantastic time. Will be booking in again soon.

Mauritius V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritius V

Die spa was fantasties. Die vloer was vuil in die huisie. Die res nie probleme nie.

Sal van hulle spa gebruik maak in die toekoms.

Chantel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J

Rustig en uitstekende diens.

Dit was 'n aangename verrassing om the sien dat dit presies was soos op die foto's. Diens was puik en vriendelik, altyd reg om the help. Die kinders het dit terdeë geniet. Ons sou definitief nog langer kon bly. Dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Dina C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C

Die 2 dae-wegbreek was heerlik.

Die massering en die spa was wonderlik, net jammer die tyd het te vinnig verby gevlieg. Ek sal beslis weer teruggaan na Hoogland Spa.

Hoogland Spa Resort se terugvoer

Beste Dina,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Die Hoogland Spa Family Resort Span

Hoogland Spa Resort
Milton M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Milton M

Absolute value for money.

The resort is perfectly clean and within walking distance of the warm baths. The spa treatment is heavenly and unrushed. Absolute value for money.

Johlene D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene D

Aangename verblyf. Word aanbeveel.

Goed beplande verblyf. Netjies.

Lorika H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorika H

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly, kinders het die warmswembad en speelapparaat baie geniet! Enige versoek wat ons gehad het was na omgesien. Al was daar ander mense was dit lekker stil.

Ria P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P

Plesier om skoon, bruikbare verblyf te kry. Gerieflik ingerig vir gemaklike vakansie.

Heerlik, skoon en gerieflike vakansieverblyf, sal vir enige een aanbeveel.

Janine N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N

The accommodation was lovely, the atmosphere good and it's within the town and amenities close by.

Lovely atmosphere, friendly staff and owner accommodating and assisted us with whatever we needed. I would come back again. Thank you!

Njabulo M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Njabulo M

The entertainment inside not good. Load shedding.

The place is situated in good area. I believe they still have a lot to do before people can recognise it as the best. Their spa isn't up to standard. Entertainment room is not well taken care of and not much to do there inside the premises. The spa brochure sent via email differs from the one you get when you're there.

Sandra N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Ons het so lekker gekuier, ons wou nie terug Pretoria toe gaan nie!

Die Hoogland Spa het al ons verwagtinge by verre oortref. Die Hoogland Spa is nét die regte plek waar 'n verlepte stadslyf weer met nuwe lewenslus gevul kan word. Adriaan het ons welkom geheet en waardevolle inligting verskaf oor die Spa. Die eenslaapkamer-eenheid waarin ons gebly het, was lieflik en so netjies, ruim en heeltemal volledig ingerig. Die braai-hoekie was baie prakties en gesellig uiteengesit. Die hoogtepunt was die Hoogland Spa se twee uitstekende Spa-terapeute, Molly en Evelyn. Ons het hulle sommer drie keer besoek. Ons sal met graagte weer die Hoogland Spa weer wil besoek.

Omphile Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omphile Z

Hoogland is a romantic place to be at.

My stay at Hoogland was great.

Sophia C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C

Skoon netjies en rustig.

Ons was aangenaam verras, plek is netjies en skoon, kombuisie klein maar goed toegerus. Swembad en speletjieskamer was ook 'n groot plesier. Kon sien dat daar genoeg is om kinders mee besig te hou. Swembad en speletjieskamer slegs beskikbaar tussen 9 in die oggend en 9 uur in die aand. Reëls is bietjie streng rondom drinkgoed en eetgoed in ontspanningsarea. Maar dit het goed vir ons gewerk. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Sinnah H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinnah H

Satisfactory.

Reception was welcoming, thanks.

Maanda N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maanda N

Exceptional.

It was totally awesome. Definitely going back there next time I visit Bela-Bela.

Silas S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas S

A perfect family getaway.

A perfect family getaway. The place is immaculate and great value for money!

Pieter S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie genotvolle, ontspannende verblyf.

Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel vir enige persoon wat 'n vinnige wegbreek soek en nie maande vooruit vir verblyf kan bespreek nie. Waardeer jul professionele diens. Dit is 'n riem onder die hart om sulke diens en belangstelling te kry.

Grietjie G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie G

Die plek is silwerskoon en pragtig uiteengesit met volop spasie.

Van ons aankoms was dit 'n belewenis. Die plek is silwerskoon en ruim. Die hoofslaapkamer is prentjiemooi en die badkamer was nie beknop soos baie plekke waar 'n mens oornag nie en die stort is ook groot. Ons het lekker geswem en was nie een keer gepla of gesteur nie. Die diens wat ons gekry het was uitmuntend. Ek sal die Hoogland Spa enige tyd aanbeveel.

Nosiphiwo G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwo G

We enjoyed kids enjoyed so much.

Wonderful place for family.

Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Fantasties, skoon, gerieflik.

Baie lekker gebly. Professioneel en ons sien julle gou weer.

Isabel T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T

Waarde vir geld.

Die diens is uitstekend. Hulle gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Enige versoeke wat ons gehad het was vinnig na omgesien. Die spa-personeel is baie vriendelik en baie goed. Plekkies is lekker ruim en het 'n bad en stort, baie bekostigbaar. Enigste voorstel van 'n veiligheidsperspektief is om motors op die hekke te sit dat jy nie in die nag uit jou voertuig hoef te klim om die hek oop te sluit nie.

Samantha L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Samantha L

Een langnaweek was te lank.

Bestuur is nie beskikbaar om te help met probleme. Lugversorger het nie gewerk. Toerusting in die kombuis skop die krag uit. Geen dubbellaag toiletpapier soos aangedui vooraf. Ander gaste rumoer tot laatnag sonder dat daar iets aan gedoen word.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tanya R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Baie goed behandel, baie lekker gebly loopafstand van alles af.

Beslis die moeite werd. Ek sal definitief terugkeer in die toekoms.

Jacob M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob M

Nice place for a holiday destination.

We had a great time and would not mind going back again.

Johan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Dit was goeie waarde vir geld, die diens was goed en dit was rustig en stil.

Ek sal Hoogland Spa aanbeveel as jy stilte en rus benodig. Die diens is ook baie goed en die verblyf was baie aangenaam. Ek sal miskien net aanbeveel vir 'n groter verskeidenheid van kinderkanale van DStv.

Melanie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Baie rustig

Kinders wou nie terug gaan huis toe nie

Frans V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Aangenaam en vriendelik.

Die inhoud van die eenheid is al verouderd en nuwe linne ens. sal welkom wees, maar dit was 'n aangename ervaring.

Vanaf
Vanaf R978
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R978
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lunaweg 45, Warmbad, 0481, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3387b599f87dd72d7f7352ea993697133c46b5e5273c9ebc5aa013bc76a4df0b99ba89df10a3dcdbe6a9e8c82e32fd953ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 45 Luna Road Warmbaths 0481 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.8836 28.29138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang