Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogwater Farmlife and Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Hoogwater Farmlife and Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kristi H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi H

Blissful countryside cottage.

Madri was incredibly accommodating, and the stay was blissful. The cottage has everything you need to get away from it all and escape to the countryside.

Elsabe T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe T

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Gasvrou was baie aangenaam.

Heinrich B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Rustige kuier saam met vriende in die natuurprag.

Ons was saam met vriende weg en 5 kinders onder 10. Hulle het die plaaslewe baie geniet - hulle kon rondry met hulle fietse en allerande balspeletjies speel op die groot grasperk. Die plaas is veilig en die huis is goed ingerig met alles wat mens benodig. 'n Ongelooflik vriendelike gasvrou het alles uitgesit soos ons dit benodig het. Die rustigheid van die natuur het ons almal laat ontspan en met al die gewoel het die kinders maklik bed toe gegaan. Sal definitief aanbeveel!

Carl L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Was n baie warm naweek en het die swembad baie geniet. Huis is lekker ruim.

Goeie ligging en waarde vir geld. Beslis alles wat mens nodig het.

Mohammedtanweer Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammedtanweer Z

Our stay was peaceful and relaxing.

We thoroughly enjoyed our stay. The host was wonderful and friendly. We felt safe, the farmhouse was clean and well-equipped. The farm is beautiful, peaceful and definitely a hidden gem.

Anneke D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Neat, spacious house. Accommodated our family's needs. Very friendly hosts.

Exceeded our expectations.

Bianca V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Sommer tuis gevoel van die begin af.

Madri was so behulpsaam en het ons so welkom laat voel.

Robert D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

A delightful place to spend some time relaxing.

Will re-stay again in the future.

Anke P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke P

Pragtige omgewing en huis. Netjies en skoon. Ideaal vir groot groep vriende en familie om saam te kuier.

Ons sal Hoogwater Farmlife and Accommodation aanbeveel.

Jurgen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S

Perfekte wegbreek!!

Ons het baie lekker gebly! Dis 'n baie mooi omgewing en kon lekker ontspan. Die jaccuzi was tops.

Colin A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin A

Dads and daughters weekend away.

Fun Ziplining, walking through Bojes and sitting in the Jacuzzi.

Melanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S

Rustigheid en kalmte.

Madri was ongelooflik gasvry en vriendelik. Die rustigheid en absolute kalmte is wonderlik. Jy kan afskakel en rus. Dan praat mens nie eers van die lekker kolkol hot tub nie. Salig.

Paul R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul R

It was a lovely weekend away, easy to get to. We were just interrupted by load shedding.

See stars.

Chandre A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre A

A wonderful escape from the city life!

My family and I enjoyed our stay at Hoogwater - the views are amazing! It is the perfect place if you want to escape from the busy & noisy city life! We will definitely be visiting again.

Natalie A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

Die diens was uistekend en die plaas was pragtig.

Die eienaar het moeite gedoen om ons die beste diens te gee. Dit was rustig en die plaas is 'n plek waar 'n mens kan ontspan en wegbreek. Ons sal beslis teruggaan en het alreeds die plek aan mense aanbeveel.

Amelia K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Heerlik rustig en ontspannend.

Baie goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Net nodig om jou eet en drinkgoed te bring. Rustige plaas atmosfeer. As gesin het ons lekker ontspan gekuier en in die swembad baljaar. Ons het vrugtepluk baie geniet en ook die markie onder die boom waardeer. Baie oulik.

Nico O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico O

It was nice and relaxing.

Beautiful mountain view and we loved the hot tub.

Janine H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Salige wegbreek in 'n pragtige vallei.

Die Hoogwater Cottage and Farmhouse is perfek vir 'n naweek-wegbreek met alles wat jy nodig het. Die styl is netjies en die huisie is baie cosy. Ons sal verseker terugkom vir die hot tub en die stilte van die plaas!

Bea S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S

By ver een van die mooiste.

Ek is so bly ek kon by die Hoogwater Cottage bly, almal was so vriendelik en die atmosfeer en omgewing bied alles vir ‘n perfekte wegbreek. Daar was tot vars lemoensap en heuning! Sal vinnig weer hier na toe wegbreek.

Ilse S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Oulike plekkie.

Baie lekker gebly! Cottage is goed ingerig, groot stort, lekker stoep en ons het "hot water tub" baie geniet.

Walbrie D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walbrie D

Warmbad in die hemel.

Vriendelikste ontvangs met van vars lemoensap wat in die yskas wag tot marshmallows vir jou warm sjokolade, met 'n skilderagtige uitsig vanuit die warm bad grens dit behoorlik aan my persepsie van die hemel. Dis 'n werkende plaas en plaas geluide sal daar wees, maar tussen die bome, berge en 'n vuurtjie wat brand verdwyn dit gou. Baie lekker 2 dae gehad, son skyn of reën, definitief die moeite werd.

Hermanie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanie D

Pragtig, gerieflik en gesellig.

Hoogwater Cottage is pragtige verblyf in 'n baie mooi deel van ons land. Ons het veral die swembadjie baie geniet en het tot laat in die aand daar gesit en kuier. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Eckard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckard G

Lekker klein stukkie hemel.

'n Super mooi plekkie waar 'n mens net kan onstpan. Alles was daar wat ons voor kon soek en daardie warmbad, hemels. Gaan definitief weer terugkom.

Annami V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annami V

Die hot tub was die hoogtepunt.

Ek wens eienaars van gasteplekke/cottages, gaan bly self vir 'n naweek in hul eie plek. Eers dan sal hulle agterkom wat is die tekortkominge. Pragtige stort, geen waterdruk, yl druppels water, sukkel om nat te word of hare te was. Slegs 2 badhanddoeke, geen gesighanddoek. Braai geriewe: geen casserole of warm vatlappies. Baie vlieë, sal help as daar 'n outomatiese spuitkan in cottage is.

Carli D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli D

Fantasties, rustig, wonderlike wegbreek!

Perfek vir 'n wegbreek om te ontsnap van die stad se gewoel!

Dianaline L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianaline L

Die verblyf is fantasties.

Hoogwater Cottage is nou een mal 'n wonderlike plek om weg te breek van die gewoel van stadslewe. Ons het dit terdeë geniet en sal weer daar boek.

Celeste S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Awesome!

Ons het heerlik gebly geslaap en gekuier by Hoogwater... veral in die Jacuzzi buite... pragtige skoon en netjiese plek en gashere baie gasvry. Sal beslis hulle weer besoek. Hulle word hoog aanbeveel.

Brenda W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda W

It felt as if I was visiting family

On arrival we were met by Madri - what a lovely person, much younger than I expected. She told us that we should feel free to wander in the orchards and pick fruit as we felt the need to. We actually stayed over the weekend to do the advertised fig picking on the Saturday. She said we could pick on the Monday to take home, so doing avoiding the crowds on the Saturday. We were left to do our thing but we welcomed her popping in to chat (on the patio at dusk). My (young) grandson enjoyed the freedom of playing in the fresh air and taking his parents for walks.

Hugo V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo V

'n Rustige wegbreekplekkie.

Ons het lekker gebly vir 'n naweek, dit is rustig en mooi. Alles was netjies en skoon, maar die prys is dalk so bietjie hoog.

Stefan V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Baie aangenaam! Kon afskakel en net die stilte geniet!

Baie mooi, netjies en skoon! Goed toegerus met die uitsondering van een item, 'n warmplaat ... elektries of gas sou net soveel makliker gewees het! Daar was nogal baie vlieë ook. Andersins, geen klagtes, dit was rustig, ons kon net afskakel en rus.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogwater Plaas, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang